Die spykers is blykbaar in Caiaphas, die Joodse hoë priester wat vir Jesus aan die Romeine oorhandig het, se grafkelder gevind. Een van die spykers was binne-in ‘n kalksteen-boksie gevind terwyl die ander een buite die boks gelê het.
Bron: nuus24.com (SAPA)