Artikels

Uitgeligte Artikel

2 Mei 2016

Die probleem: ons word volwasse

Stephan Joubert Die probleem met ons is dat ons grootword. Nog erger, ons word volwasse (dalk eerder vol-wasse!). Dan bly ons groot met al daardie 'wasse waarvan ons so vol is! G'n wonder nie dat Dr Seuss...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Saul se donkies
2 Apr 2016

In my eie leeftyd het ek ook vir baie poste aansoek gedoen wat ek nooit gekry het nie,...

Lees artikel
Artikel Geroep om te ...
2 Apr 2016

Dit bring my by die groot vraag vir elke Jesus-mens: Wat is m roepingPetrus word as doodgewone visserman...

Lees artikel
Artikel Integriteit
2 Apr 2016

Ek praat van keuses soos of jy skelmpies sonde op die internet sal afloer wanneer niemand jou sien nie;...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Soos 'n boom

Voordat ons volgende week begin om die belangrikheid van spesifieke bome in die Bybel te bespreek, gaan ons eers let…