2 April 2016
Wanneer moet ons in die Ou Testament met hoofletters aandui dat 'n profesie ook na Jesus verwys?
Ek verkies om daarna te verwys as die grondvlak waarop dit staan. In Jesaja 7:10-13 het ons 'n duidelike gesprek tussen Jesaja en koning Agas waarin die Here vir Agas opdrag gee en aset ware uitdaag om 'n...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Daarom, voordat ons eers kan begin om die dwalinge van ander uit te wys, moet ons baie seker...
deur Iain Murray 'n Paar weke gelede het ons boekies in die kerk uitgedeel. Ons het ons mense...
As jy egter in liefde met so iemand 'n pad stap, ruimte het vir hoe hulle glo, en...
Babel is geheel en al vernietig, presies soos Jesaja dit geprofeteer het. Die dik mure om die stad...
Sy kom van Wellington se wereld en woon tans in Glencairn Heights. Die dinge wat haar hart gelukkig...
Exo 23:20 Kyk, Ek stuur 'n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar...
In Matteus 21 word Jesus honger en loop verby 'n vyeboom vol blare, maar sonder vrugte. Hy vervloek...
Die Psalmskrywer bekla sy ellende en lot in gebed voor die Here, maar besef skielik dat die Here...
Volgens die Catholic League for Religious and Civil Rights in Amerika het Lady Gaga, nes Madonna, Katoliek grootgeword...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Wat is nuwejaarsdag?
Nadat die Gregoriaanse kalender in 1582 ingestel was, het Rooms-Katolieke lande Nuwejaarsdag op 1 Januarie begin vier en di dag…
Ek het nie nodig om kerk toe te gaan nie
Daar is toenemend 'n neiging onder sogenaamde Christene om nie aktief betrokke te wees in 'n plaaslike gemeente nie. Daar…
Die enigste pad na die ware God
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God van al…
Jou huwelik se 10 Gebooie
Want jy het nie met die verkeerde persoon getrou nie . . . 'Goeie huwelike is gebou op veel meer…
Om In God Te Glo VS Om Hom Te Ken
Mense se persepsiesTydens 'n onlangse reis het ek twee onderwegvlugte gehad voordat ek by my eindbestemming aangekom het. Op my…
Vis-embleem () vir visvoete stapklub
Sedert die vierde eeu het die kruis egter die vis simbool vervang as die belangrikste Christelike simbool, maar die vis…
Hervormdes moet 'nuut begin'
Die hoop is dat die verskille op die komende vergadering uit die weg geruim kan word.Aan die vooraand van die…
Die goeie werke waarvoor God ons bestem het
My ma het egter gereeld by haar ingeloer met blomme of koekies en die tannie is gereeld oorgenooi vir Sondagmiddagetes.…
Jesus: Laat Die Kindertjies na My toe kom
Was Jesus te besigMarkus 10 vertel van 'n besige dag vir Jesus en sy dissipels toe mense probeer het om…