2 April 2016
Die wonder van regverdigmaking
Ons glo dat ons uit genade gered is, redding nie deur goeie werke nie, maar slegs deur op te hou werk vir ons redding en ons hele geloof in Jesus Christus te plaas. Romeine 4:5 maak hierdie punt...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Charl Bredell 'Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want om gasvry te wees, het sommige mense...
Die hertog het dadelik die boodskap gekry en hulle vakansieverlof toegestaan. Dit klink vir my al te veel...
Die Here het ook nee gese vir Dawid se gebed vir die lewe van sy kind, wat hy...
Maart 2011Beste Vriende, Net 'n paar gedagtes en versoeke vir gebed asb. Die eerste termyn van die...
Ek dink ons laat God soms 'n toets skryf. Ons besluit hoe ons dink God moet wees...
Elmarie van der Westhuizen 'Soos jy weet, het almal in die provinsie Asi my in die steek gelaat....
Hy gaan vir Jesus vra: 'Meester, wat hou ek in my hand vase As Jesus sou antwoord dit...
Wat van 'n ander roete? Wat daarvan dat, wanneer jy in situasies beland waar ander jou aanvat oor...
In my kerk is dit beleid dat jy 10% van al jou inkomste na die Here sal bring...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die lewe is soos 'n kaartspel
In die lewe kry mens verskillende tipe situasies:-"Royal Flush" gesinne. Vyf kaarte van dieselfde dek in 'n ry. 10, Jack,…
Twee Romeinse soldate en 'n goewerneur
Dit is merkwaardig om daarop te let dat die eerste Romeinse soldaat die eerste heiden was wat deur die Here…
Kovsies moet oor God by Oxford gaan leer
Harvard se amptelike leuse is: Veritas Christo et Ecclesiae. Maar Harvard is deesdae skaam vir Christus en gebruik gewoonlik nog…
Sonder Hoop
Geloof en hoop in die 'God van hoop maak so iets moontlik. En toe begin dit boonop re'n op die…
Stephen Hawking en God
Hawking het die boek saam met 'n Amerikaanse fisikus, Leonard Mlodinow, geskryf.In di boek se Hawkings 'n nuwe reeks teorie…
'n Onbreekbare verbond
In Genesis 15 lees ons van 'n kontrak wat gesluit word. Tussen Abram en God.Die wonderlike van di verbond is…
Wysheid
Die ouers wat nie gelukkig is met die onderrigmetodiek nie, kan hul kinders uit die skool neem. Die hartseer van…
Krag van 'n eie besluit
Hy gaan vir Jesus vra: 'Meester, wat hou ek in my hand vase As Jesus sou antwoord dit is 'n…
Die Gees bring lewe in dooie bene
Esegil 37:1-141 Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van die Here…