2 April 2016
Zuma skok kerke
Mnr. Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, het gese Zuma se opmerkings is verkeerd ge'nterpreteer en aangehaal.Maharaj het gese die president het die toespraak in 'diep Zoeloe gelewer. 'Wat hy bedoel het, was dat die koms van Westerse ideale...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Toe ek die artikel van prof. Sakkie Spangenberg ('Ses redes hoekom ek nie deel van die kerk wil...
DIE FEITE (aangehaal uit: JY KAN 'N VERSKIL MAAK: Stephan Joubert, CUM BOEKE, 2014): Volgens 'n artikel deur...
Hy is Vader in die volmaakste sin van die woord, vir elkeen wat in en deur Jesus...
Vandag is dit slegte nuus wat hoofopskrifte haal, maar ons moet dinge altyd vanuit 'n positiewe uitgangspunt van...
Die rol van die Gees by die skepping en in die res van die Ou Testament word breedvoeriger...
Die waarheid is dat geloof nie beteken dat ons alles begryp en antwoorde op al ons vrae...
b. Die Toepassing op die Bruid van die Messias Die toepassing hier is die wegraping van die kerk....
PetrusSimon, vir wie Jesus later die nuwe naam, Petrus, gegee het, is in Betsaida, Galilea gebore. Hy was...
Paulus vermaan in 1 Korint. 10:31-33 om alles( insluitende jou werk) tot eer van God te doen; dit...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Vir wie vertel ek?
Jesus se opdrag wase'gaan na die nasies toe ... (Matteus 28:19)'n Hy gee 'n belofte vir ons:'julle sal krag ontvang…
Aborsieverslag - Algemene Sindode 2023
VORDERINGSVERSLAG / STUDIESTUK'n Studiestuk/Vorderingsverslag is nie 'n amptelike standpunt nie, maar dien ter insae en verheldering van 'n saak met…
Gerieflik afgestomp, of nie!
Stephan Joubert'Comfortably numb. Hierdie titel van 'n bekende rock-liedjie uit die vorige eeu bly my by. Dit gebeur met baie…
Hartoorplanting
Eseg 36:21-3521 Ek is begaan oor my heilige Naam wat oneer aangedoen word deur Israel onder die nasies waar hulle…
Hoekom laat God toe dat slegte dinge met goeie mense gebeur?
Hoekom gebeur goeie dinge met slegte mense? Die Bybel vertel ons dat daar geen 'goeie mense op die aarde is…
Simon Petrus
Ons lees: Joh 21 : 15 - 19 Toe hulle klaar geeet het, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon seun…
Die Arabiese lente
Die gewilde steun vir die moord op Arabiere wat hulle tot die Christendom bekeer, voorspel niks goeds nie. Motorbomme, sluipmoorde…
Die Kruisiging
Kan ons ooit met ons sondige en beperkte verstand die diepte van Christus se lydingverstaan? Het ons volle begrip van…
Wees daar vir mekaar!
Nog baie langer gelede, in die eerste gemeentes waarvan ons in Handelinge lees, was daar uitdagings en geleenthede dat die…