2 April 2016
In die begin het God
'Volgens my reikhalsende verwagting en hoop Volgens die Bybel is hoop 'n reikhalsende verwagting en 'n blye en sekere vooruitsig (Fil. 1:20). Die Bybel dink nie aan hoop soos sommige van ons oor ons redding dink nie....
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Waaraan dink jy as jy aan se'n dink? Met watter woorde sal jy 'n se'n beskryf.. 1. Kom...
Hand 11:19-26: Deur die vervolging wat na Stefanus se dood ontstaan het, is die gelowiges uitmekaar gejaag. Party...
'Ek is in die landboubedryf en ek weet hoe om 'n pampoen gesond te hou. Ek wou eers...
Die daling van meer as 20 000 lidmate in een jaar word nog nie heeltemal in die strukture...
Dit het gehelp om Afrikaans van 'n tuin- en kombuistaal in 'n kanseltaal en 'n wetenskapstaal te omskep....
Anders as die geval van die psalmdigter het Jesus nie toe vir God gevra om Hom die wreedheid...
Dis hoe mans reageer. Veg of vlug. Teen di tyd weet hy vir veg het hy nie genoeg...
Handel, nie hulp nieDie president van Rwanda, Paul Kagame, is 'n voorstaander van handel en nie van...
Yolandi Hewetson van die prokureursfirma Hewetson Ingelyf het 'n brief namens die skool aan die munisipaliteit geskryf waarin...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Wat se die eerste gebod?
Vyandigheid teenoor die WetOp 'n Christelike konferensie is 'n bespreking oor die Tien Gebooie gehou. Een afgevaardigde het opgemerk dat…
Die Pad Na Herstel
Ons gevalle heldOnlangs was die internasionale nuus vol van die tragiese verhaal van Suid-Afrikaanse paralimpiese kampioen, Oscar Pistorius, wat aangekla…
Die Drie-eenheid, Jesus se geboorte en opstanding
2 Petrus 2 waarsku al teen dwaalleer, dat daar mense is wat deur ons Here en Verlosser, Jesus Christus, verlos…
'n Nuwe blaadjie omslaan
Nog 'n nuwe begin wat ek baie goed kan onthou: 'Tannie, kan ek ook een van daai pilletjies kry asseblief…
Nuusbrief
Jesus loop homself doodWanneer ek die Markusevangelie lees val dit my op hoe baie Jesus aan die beweeg is.Hy is…
As jy eers een keer afdwaal is dit verby?
Om hierdie teksgedeelte te verstaan, moet ons ook die antieke skryfstyl en gebruik van sake soos hiperbole verduidelik. Ten einde…
Uriah die Uil en die vreemde vrou!
Toe Jesus en sy dissipels eendag terugloop van Jerusalem na Galilea, besluit Jesus dis 'n baie korter pad om regdeur…
Rituele
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die wie eerder as…