2 April 2016
Bybelse gesinne
Wag op GodOns verwag dat ons lewens ook so vol wonderwerke moet wees soos di van die manne en vroue waarvan ons in die Bybel lees, maar natuurlik lees ons nie van hulle alledaagse bestaan nie, want die...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
C.S. Lewis se: 'It would seem that our Lord finds our desires not to strong, but too weak....
Wat is jou reaksie te midde van daardie krisisse? Laat jy toe dat vrees jou oorweldig of herinner...
Dink nou aan die sosiale revolusie van 1968, uitgedra deur die Hippie kultuur (Woodstock 1969) wat tot...
Eerstens is dit krities belangrik dat ek baie goed sal begryp dat elke fasset van kwaliteit in my...
Vat maar sy nederige koms aarde toe: 'n Voerbak vir diere was sy eerste aardse bed. Jesus se...
Net so, kan ons blind deur die lewe gaan. Nie blind in die sin dat ons nie kan...
God verwag niks van Jesus-mense nie, Hy het absoluut niks nodig van ons af nie. Indien Hy wel...
Godsdienstige matteDeesdae word party Bybelse waarhede ook sonder omhaal onder die mat ingevee. Party mense hou nie van...
Dit is 'n belangrike en sensitiewe vraag wat baie mense vra. Christene dink hieroor met sorg en respek,...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Kinders van Abraham en kinders van die duiwel
8:42 Hulle aanspraak word egter verwerp. As God hulle Vader sou wees, sou hulle dadelik erken het dat Jesus van…
Hoekom is daar so baie verskillende denominasies in Christenskap?
Met duisende verskillende Christelike denominasies wereldwyd, is dit natuurlik om te wonder waarom Christenskap so verdeeld lyk. Hier is hoe…
Pornografie - die stille geheim
Desperate worstelingNatuurlik begin genesing met belydenis aan God en om tyd in Sy teenwoordigheid te bestee. Tog is daar 'n…
Nie goed genoeg nie? Dink weer...
Koning Dawid onthou ons vir sy oorwinning oor Goliat en vir sy vele veldslae waar hy as oorwinnaar vandaan gekom…
Ek het nie nodig om kerk toe te gaan nie
Daar is toenemend 'n neiging onder sogenaamde Christene om nie aktief betrokke te wees in 'n plaaslike gemeente nie. Daar…
Gebed laat God groter word
Ware gebed laat my by die dag kleiner krimp sodat ek al hoe meer begin opkyk na God. Hierdie kleinerword…
Gaan Jesus weer na die aarde toe kom (die Wederkoms)?
Ja; Christenskap leer baie duidelik dat Jesus Christus weer na die aarde toe sal terugkeer. Hierdie gebeurtenis staan bekend as…
Advies en hoop
Vandag is dit slegte nuus wat hoofopskrifte haal, maar ons moet dinge altyd vanuit 'n positiewe uitgangspunt van geloof sien,…
Christendom nie meer 'n Europese geloof
Dit beteken die Christendom is steeds die grootste wereldgeloof. (Islam, die naasgrootste, maak minder as 'n kwart van die wereldbevolking…