28 Junie 2025
Glo Christene regtig dat Jesus uit die dood opgestaan het?
Ja, absoluut! Christene glo regtig dat Jesus drie dae 'n Sy kruisiging liggaamlik uit die dood opgestaan het. Dis nie net simbolies of 'n mooi storie nie; hulle glo dit het regtig gebeur. Waarom is die opstanding...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Gen 1 : 1 praat baie duidelik van God as die Skepper. Ons lees dat God reeds voor...
Wat dink jy het in Sodom aangegaan dat die Here so daadwerklik ingegryp het en alles vernietig het?...
Hy, die Koningskind, word uit 'n vr gebore. Ja, God kies om sy Seun in die wereld te...
DIE FEITE (aangehaal uit: JY KAN 'N VERSKIL MAAK: Stephan Joubert, CUM BOEKE, 2014): Volgens 'n artikel deur...
Voorts het die Here ons tog toegerus met Woord en kennis om ook Sy stem te wees...
Christene moet leer dink' - vies De Vries 2010/11/03 07:46:26 AM Kaapstad. Die komediant Casper de...
Die ouer seun het geweet hy gaan hom dood val, maar hy wou sy maat se lewe...
Die regering se agterdogMoet my nie verkeerd verstaan nie, se Da Wei, 'n pastoor in Beijing, 'Die regering...
So is mense se eerste reaksie dat dit nie waar kan wees nie. Ek kan nie glo dat...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Quo vadis - Waarheen Gaan SA
Elsa MeyerTe veel Suid-Afrikaners is teleurgesteld in beide die staat en die kerk. Gebeure in ons land lei tot kommer…
Die klere van die ho priester(Deel 4 van 7)
Hierdie kledingstuk het die hele liggaam bedek en wys ons op die algehele reinheid en heiligheid wat van die Ho…
Wat van die Kruistogte of die Inkwisisie? Hoe verduidelik Christene daardie gruweldade?
Baie mense vra oor die Kruistogte of die Inkwisisie as voorbeelde van hoe Christenskap in die geskiedenis verkeerd gebruik is.…
As jy daardie laaste asemteug uitgeblaas het, wat dan?
Daar kom 'n dag dat ons elkeen ons laaste asemteug sal uitblaas. Dan eindig alles. Of nie! Wat dan? Het…
Satan se Dertienpuntplan om die Wereld Oor te Neem
Satan is die testander en vyand van God sedert hy in prehistoriese tye weens sy rebellie en selfverheffing uit die…
Blatante eerlikheid
Ek is sprakeloos en help sowaar die man in sy kwaad! (dalk moes ek eerder vir hom 'n krat melk…
YOM KIPPUR - Die Tempel Deure en die Sondebok
Lev 16:4 Hy moet 'n heilige linnerok aantrek en 'n linnebroek moet oor sy vlees wees en met 'n linnegordel…
My familie dien die Here
Christen-gelowige ouerskap vorm die sleutel vir 'n gesonde samelewing. Ouers wat verstaan en toepas dat hulle die primore rolmodelle vir…
Die prys van vriendskap
Dit is die vriendskap wat onder ongunstige omstandighede voortduur wat eg is. Jesus kies vriendskap om die verhouding tussen Hom…