2 April 2016
Gelykenis van die rooi Ferrari
Matt 13:34 Al hierdie dinge het Jesus vir die mense in gelykenisse geleer, en sonder 'n gelykenis het Hy hulle niks geleer nie. Vandag wil ek ook 'n gelykenis vertel.... di een van die rooi Ferrari: 'n vergelyking...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
'Bybellesers sal aanstoot neem aan die sadistiese dade van moord en geweld, asook die seksuele ondertoon, in di...
Die Heilige Gees is die derde persoon van die Drie-Eenheid; Hy is ten volle God, net soos die...
Wel, dit is die dag wat God in sy Almagtigheid bestem het om my (en ook vir jou)...
Die Hemelvaart van Jesus Christus as Seun van God is een van die groot gebeurtenisse wat nie altyd...
Dit is nodig dat ons met mekaar oor ons behoeftes en verwagtinge kan praat. Die daarstelling van grense...
Dis daardie gebreide blokkie wat my bybly. Aanvanklik het ons gebid vir 33 komberse sodat elke behoeftige...
Net tot ek moet terugry. En so maak ons met die lewe. Haat elke oomblik van die rit....
Martie en Elana het rerigwaar wonderlike werk gedoen in die ouetehuis. Onder andere vra hulle vir oom...
Ps 43:4 (Good News) O God; You are the source of my happiness. I will play my harp and...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Moet Christene al die wette van die Ou Testament volg?
Hierdie vraag kan aanvanklik verwarrend wees, want Christene waardeer duidelik die Ou Testament, maar volg nie al sy wette nie.…
God skuif nie omdat ek van adres verskuif het nie
Maar die goeie nuus is dat God nie vlug as sy kinders aa'nt weghardloop is nie.God verskuif nie van adres…
Dankie Here
Vir gesondheid.Vir die Here se liefde genade en sorgVir die gesondheid van my liewe man en al die gebed van…
2011 - Oordenking vir die Nuwe Jaar
Wie sal waag om te se ons lewe nie in tye waarin dwase wat ho risiko aannames maak, groot skade…
Die drie getuienisse in die Hemel en op aarde
Die getuienis van die Gees(Die skeppende Gees)1.Die skepping(God se Gees beweeg oor die water en bring voort die skepping)2.Die geboorte…
Derde van SA kinders verloor onskuld al op 14
Navorsers het bevind hoewel kinders van 12 tot 17 jaar baie blootstelling kry aan inligting oor seksualiteit en MIV/vigs, is…
Die nuwe mens in wording
Hierdie geestelike groei en heiligmaking, wat deur die Heilige Gees in ons aan die gang is, is baie ingewikkeld maar…
Twee Romeinse soldate en 'n goewerneur
Dit is merkwaardig om daarop te let dat die eerste Romeinse soldaat die eerste heiden was wat deur die Here…
Die Tabernakel (#2 v 10)
Hierdie behangsels was alles spierwit want dit was gemaak van fyn geweefde linne en wit soos ons weet stel heiligheid…