2 April 2016
Het Jesus wrklik opgestaan?
Om, as jy regtig dood is, uit die dood 'op te staa'n?, is wetenskaplik gesproke onmoontlik. Maar as ons Jesus se opstanding uit die dood ontken, val die bodem van ons Christelike geloof uit. Dan sit ons met...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Om te verseker dat hulle niks uitgelaat of bygevoeg het nie, moes hulle die woorde en letters aan...
En as deel van God se ewige volmaakte plan vir elkeen van ons, ontvang elke uitverkorene wat glo...
Teen die agtergrond van Jesus se geheime tot geluk in Matteus 5, gaan dit oor 'n vorm van...
5. God het aan Abraham opdrag gegee om sy seun te offer. Wat was die seun se naam?6....
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God...
Het jy al ooit gewonder hoekom God jou nie dadelik hemel toe vat die oomblik as jy...
Ons verstaan nie dat ons nou nog op reis is na ons eintlike bestemming nie. Ons leef asof...
Is ekself dalk die enigste vreemdeling in Jerusalem, of was Jesus doodernstig toe Hy in Lukas 14 gese...
4. Louwarm mense wil nie werklik van hulle sonde verlos word nie; hulle wil net die straf van...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Kry die Bybel reg
5. God het aan Abraham opdrag gegee om sy seun te offer. Wat was die seun se naam?6. Wat het…
Is Katolieke Christene?
Natuurlik is die Katolieke Christene, om die waarheid te se, ver meer as die helfte van die mense wat op…
Wees gasvry
Charl Bredell'Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want om gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit…
Hery en Sonia
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Virtuele Hofmakery
Hy straf ons nieOns moet onthou dat God volmaak liefdevol is (Efesirs 3:18; 1 Johannes 3:16-18) en volmaak soewerein in…
Kgalagadi toe
Ons het te vroeg weggetrek vir die 2 petrolstasies waar ons wou diesel ingooi in Clanwilliam en die Landie se…
Toekomsverwagting
Bitter swaar, moedeloos, maar . En dis by hierdie 'maar wat ek vandag wil stilstaan. Die mense in konsentrasiekampe, Israeliete…
Oorlog
Die grootste oorlog waarin ek en jy vasgevang is, is tussen die Gees en die vlees. Die oorlog tussen glo…
Die impak van elke Jesus-mens
Ons leef tussen ander mense wat bang, onseker en/of verlore is of voel - self kan ons ook so voel.…