2 April 2016
Die enigste pad na die ware God
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God van al die ander gode wat deur ander godsdienste aanbid word. Al is daar ander godsdienste wat Jesus as profeet...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die regter het vir haar gevra: 'Is dit jou man se handskrif en handtekening Sy het bevesetigend geantwoord....
Die oom oordryf dalk 'n bietjie, maar hy het 'n ook punt beet. Nou die dag by binnelandse...
Speserye het in die vorm van boombas, gom, wortels en so meer gekom. Die geurige substansies is...
Die Groeschels is 'n paartjie wat in Amerika 'n hele klomp gemeentes bestuur en invloed oor talle mense...
Hierdie vraag kan aanvanklik verwarrend wees, want Christene waardeer duidelik die Ou Testament, maar volg nie al sy...
Om om te gee beteken tog presies dit: om - te - gee. En as ek die evangelie...
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
3. Daar is soveel verskillende kerke, ek kan nie besluit na watter een toe om te gaan...
Die sinode het na uitvoerige bespreking gestem. Net voor die uitslag van die stemming bekendgemaak is,...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Gerieflik afgestomp, of nie!
Stephan Joubert'Comfortably numb. Hierdie titel van 'n bekende rock-liedjie uit die vorige eeu bly my by. Dit gebeur met baie…
Die nagmaal
Die nagmaal bevestig God se genade en liefde vir jou.Bron:http://ngktableview.blogspot.com/2010/05/preek-2-mei-2010.htmlVraag: "Wat is die belangrikheid van Christelike Nagmaal?"Antwoord: Die studie van…
Krag van 'n eie besluit
Hy gaan vir Jesus vra: 'Meester, wat hou ek in my hand vase As Jesus sou antwoord dit is 'n…
Hoe bid ek vir my vyande?
Wanneer jy dus vir di mense bid van wie jy verskil, van wie jy nie hou nie of die wat…
Ons Voorloper 'n veilige en onbeweeglike lewensanker
Ywer wat groei: Die regverdige God gaan kragtig voort met sy volmaakte reddingsplan deur geredde gelowiges. En hoe nader aan…
Die boeke klop nie
Jy weet mos as jy 'n lening by die bank wil aangaan, wil jy wys hoe ryk jy is en…
Die rigting wat jy loop
deur Milanie VoslooToe die farao sien dat die storm oor is, het hy maar net voortgegaan met sy sonde ...…
Ons offers is eintlik niks
Geloof kos altyd 'n prys. Dissipelskap is nooit teen uitverkoping-pryse beskikbaar nie. Geloof in Christus vra om nuwe prioriteite, nuwe…
Was jy daar toe hulle my Heer gekruisig het
Word deel van die Christus se passie deur Pase met passie te vier nie as buitestaanders nie maar as bewo…