Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Kerk is nog vir die mense

En in een van die geboue buite is daar die nuut geboude koffiekroeg. Daar kan jy wegsak in groot leerbanke en teug aan 'n cappuccino terwyl jy die kerkdiens op die grootskerm hier voor jou volg. Met die...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Die nagmaal
2 Apr 2016

Die nagmaal bevestig God se genade en liefde vir jou. Bron: http://ngktableview.blogspot.com/2010/05/preek-2-mei-2010.html Vraag: "Wat is die belangrikheid van...

Lees artikel
Artikel Om te leun
2 Apr 2016

Die vraag is hoekom die Here vir Jakob 'n kreupele gemaak het in omstandighede waar dit sulke...

Lees artikel
Artikel Wat Dan van Sonde?
2 Apr 2016

Die gebruik van moderne terapeutiese taal soos selfbeeld, selfverwesenliking, selfvertroue en selfliefde het daartoe bygedra dat tradisionele waardes...

Lees artikel
Artikel Corneli Malherbe
2 Apr 2016

Sy kom van Wellington se wereld en woon tans in Glencairn Heights. Die dinge wat haar hart gelukkig...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

Bybel 2 Apr 2016

Die Bybel in 'n neutedop

'n OorsigUittog (Eksodus 1-18) VerlossingWet (19-24) GehoorsaamheidTabernakel (25-40) AanbiddingChristelike pelgrimstogOns sien deurgaans in die boek Eksodus 'n sinnebeeld van die…