2 April 2016
Die seen van onsekerheid
Wat ons land vanjaar nodig het, is mense met soepelheid 'n stabiliteit. Ons kan dit as 'gesonde sekerheid, of eerder 'gesonde onsekerheid, beskryf. Soos ander Bybelse profete poog Jeremia om die mense se gevaarlike godsdienstige sekerhede te ontmasker...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Wat altyd my in my inkopie spore laat stop gedurende die seisoen is dat God mens geword het,...
Stephan Joubert Die probleem met ons is dat ons grootword. Nog erger, ons word volwasse (dalk eerder...
Soos Mark Twain tereg opgemerk het: 'n Leuen kan al halfpad om die aarde wees, terwyl die waarheid...
'Leef God raak!Elke Jesus-mens tel onder die gelukkigste bewoners van hierdie aarde, omdat ons die voorreg het om...
Geen verwagtinge nieIn die stilte leer ons dat dit nie altyd vir God nodig is om met ons...
Ek is so moeg, Here. Ek wil tot rus kom. Waarheen hardloop ek? En waarom? Ag, Here, natuurlik...
Vir die res van Alfred Nobel se lewe, het hy sy tyd, energie en geld aan opheffingswerk en...
Hoekom gebeur goeie dinge met slegte mense? Die Bybel vertel ons dat daar geen 'goeie mense op die...
Sinode: Deur doodmaak te verbied leer God ons dat Hy die wortel daarvan, soos afguns, haat, woede...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
In die Donker Put deur Johan Smith [resensie]
Johan Smith skryf oor di siekte aan die hand van werklike mense wat hulle verhale vertel van hulle stryd met…
Verjaardae is belangrik
Wel, dit is die dag wat God in sy Almagtigheid bestem het om my (en ook vir jou) op hierdie…
Liefh vir altyd
In die aanloop tot Valentynsdag is die winkels gewoonlik propvol I-love-you-kaartjies, hartjie-koffiebekers, rooi hartsjokolades en rakke vol teddiebere wat jou…
God se plan vir jou
1. Vind jou roepingOm jou 'roeping te vind beteken nie om die suksesleer te klim nie. Dit behels om uit…
Sodom en Gomorra
Wat dink jy het in Sodom aangegaan dat die Here so daadwerklik ingegryp het en alles vernietig het? En aan…
My Bybel
Danie Viviers skryf vir my en vertel van die rol wat die Bybel in sy lewe vervul. Hy skryf: 'As…
Hoeveel Verskil Ons Van Ape?
Die oorspronklike 1%-aanspraak dateer uit 1975. Dit was lank voordat 'n lynregte vergelyking van individuele 'letterse? (basispare) van die genetiese…
Josef 'n tipe van Jesus
JOSEFJESUS SEUN VAN JOSEFJosef gaan na Egipte gedurende 'n hongersnood.Jesus gaan na Egipte gedurende 'n tyd van verdrukking.Josef word verwerp…
Jou 24/7 Metgesel
Maar eers verduidelik Hy vir hulle die betekenis van sy dood en opstanding, want om die boodskap aan ander oor…