Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Ek eer Hom deur in my werk vir Hom te getuig

Paulus vermaan in 1 Korint. 10:31-33 om alles( insluitende jou werk) tot eer van God te doen; dit te vermy om ander aanstoot te gee sodat hulle nie struikel nie; te probeer om almal tevrede te stel; nie...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Jesaja se profesie
2 Apr 2016

Babel is geheel en al vernietig, presies soos Jesaja dit geprofeteer het. Die dik mure om die stad...

Lees artikel
Artikel Die se'n in pyn
2 Apr 2016

Ek het in hierdie tyd ontdek dat beproewing 'n se'n kan wees. Hoe absurd dit ookal mag klink!...

Lees artikel
Artikel God se oop koninkryk
2 Apr 2016

By ons klein kindertjies kan ons baie leer oor hoe hulle onvoorwaardelik maats maak. Hulle speel so maklik met...

Lees artikel
Artikel Integriteit
2 Apr 2016

Ek praat van keuses soos of jy skelmpies sonde op die internet sal afloer wanneer niemand jou sien nie;...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.