2 April 2016
Vars storie vir 'n nuwe begin
Oral om ons is daar lewensbelangrike stories. Ek dink dit is ook die rede waarom oudgenl. Johan van der Merwe se memorandum oor die belydenis van Belhar belangrik is. Die verhaal wat hy daarin vertel, is die lewensverhaal van baie...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Esegil 37:1-141 Die mag van die Here het my in besit geneem en my deur die Gees van...
Een moontlikheid is: LEER. Ja, die werkwoord soos 'bestudeer, daardie ding wat ons op skool doen en gedoen...
Sommige pare vind groot baat by werkswinkels waar daarop klem gel word om na jou maat se...
Wie is hierdie almal wat die Vader vir Jesus gegee het? Dit is die uitverkorenes. Wie is die...
Hoe onbetroubaar is my hart nie. Dis selfsugtig. Nee, dis nog erger. Jeremia 17:9 se dit is bedriegliker...
VERKIESING VAN MODERATUUR Voor die verkiesing van die moderatuur (wat uit drie persone sal bestaan: voorsitter (moderator), onder-voorsitter...
Lees gerus die volgende oor die opstandige see en die chaosmonsters van die see (Ps 74:12-14; 89:10-11; 104:6-9;...
Want daar is wel 'n verskil tussen die 'historiese Jesuse? en die 'verkondigde Christuse?. Want die een laat jou...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Laat Sy liefde jou lei
Ek gaan ophou om so op myself gefokus te wees en myself te bejammer. Veel eerder gaan ek my hart…
Laat sy Liefde jou Lei: Die Duif se stem ...
Die goddelike Duif die Gees van God praat vandag steeds met ons:Soms se Hy: 'Wees geduldig. Wag en wt: Op…
Wegloopkind
Milani VolsooEfraim het vroer vir My gelyk soos 'n jong plantjie wat baie groot gaan word as jy dit in…
Vrystaters verskil skerp oor Belhar
Van die afgevaardigdes wou dit egter nie aanvaar nie. Ouderling Kerneels Oosthuizen van Springfontein het selfs aangevoer dat die Duiwel…
Loeriesfontein Uitreik 2015
Behoeftes vir ons span- Finansile borge- daar is persone wat dit nie kan bekostig nie.- Koekies en beskuitBehoeftes vir Loeriesfontein-…
Gierige kerklidmate beroof God van offers
In my kerk is dit beleid dat jy 10% van al jou inkomste na die Here sal bring soos Hy…
Geheime vir 'n gelukkige huwelik deur Craig en Amy Groeschel [resensie]
Die Groeschels is 'n paartjie wat in Amerika 'n hele klomp gemeentes bestuur en invloed oor talle mense uitoefen. Craig…
Boeke op jou selfoon
Die sleutelwoord is gekoppel aan die spesifieke boek wat jy wil aflaai en kan bywww.luxverbimobile.co.zagekies word. Die eerste drie boeke…
Wanneer vertel ek?
Kom ons kyk net na drie kategorie van gebeure in ons daaglikse lewens waar Jesus deel van wil wees:1. Eerstens…