2 April 2016
Blatante eerlikheid
Ek is sprakeloos en help sowaar die man in sy kwaad! (dalk moes ek eerder vir hom 'n krat melk gekoop het...) Die man het nie doekies omgedraai nie, hy was blatant eerlik oor sy behoefte. Dit...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
3. DIE TYD VAN NOAG (God herstel orde deur die vloed) Gen 6:13 En God se vir Noag:...
Mnr. Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, het gese Zuma se opmerkings is verkeerd ge'nterpreteer en aangehaal.Maharaj het gese...
'n OorsigUittog (Eksodus 1-18) VerlossingWet (19-24) GehoorsaamheidTabernakel (25-40) AanbiddingChristelike pelgrimstogOns sien deurgaans in die boek...
Die Griekse en Latynse woorde vir 'kroon' kan ook met 'krans' vertaal word. Die krans het by...
My antwoord was soos volg: 'Weet jy, liewe vrou, ek dink ek stoei net so hard soos enige...
Om dit net eenvoudig te verduidelik: God Drie-enig bestaan nog altyd, Hy skep die aarde en alles daarmee...
Vra toe waarheen hulle stap, se hy 'Oubie ons gaan nou Pabaleleo toe. Hoe ver vra ek: 'Nee...
Vat maar sy nederige koms aarde toe: 'n Voerbak vir diere was sy eerste aardse bed. Jesus se...
Het jy geweet God heg ook 'n prys en 'n waarde aan jou. Hierdie 'waarde word nooit deur...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Jesus in die tuin
Ons lees in:1Co 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat…
Die Kerk moet ruggraat he!
Skrifgesag nog belangrik vir lidmateMet die titel wil Jean Oosthuizen voorgee dat die NGK se konserwatiewe beleid die kerk se…
Rituele
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die wie eerder as…
Die Tabernakel (5#10)
Die Woord van God help die gelowige om rein lewe te ly ons kan onself reinig in die lig van…
Die aarde brand
Moenie kwaad word nie (v8), kry jammer en help (21), wees vrygewig (26), doen wat goed is (27), praat met…
God het vlees geword
Hy het in ons buurt hier langs ons kom intrek en in alle fasette soos ons geword. Dit het Hy…
Jesus se finale woorde volgens Lukas (3#3)
Die intensiteit van die geestelike stryd kan uit die volgende afgelei word: in die vorige gedeelte moes die dissipels swaarde…
Die Derde Gebod - Eer die Here se naam
Om God se Naam te skryfWanneer hulle egter die Naam Jaweh moes skryf die Naam waarmee God Hom in die…
'n Pa-storie
Ons pa-stories vertel baie van ons lewens. Dit vertel hoe ons grootgeword het, maar ook hoe ons gevorm is, en…