2 April 2016
Die doel van geweld
In jaloesie en woede slaan Ka'n sy broer dood, word van sy grond af verdryf, maar sy lewe word uit genade beskerm (4:5-15). Die boosheid van die mensdom maak dat God die mense en diere van die...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Hy vergewe ons ons sondes, maar ons moet ander mense ook vergewe. Indien ons ander oor dit wat...
Die 24 ouderlinge rondom die troon is die totale, verloste, klaar verheerlikte kerk op aarde, reeds rein gewas...
Ons kan nie net kritiseer nie. Wat is die oplossing? Eenvoudig. Ignoreer kerkverband, sinodes, kongresse, kerkrade, raad van...
Glo my, dis nogal moeilik. As jy kerk toe gaan, verbind jy jou aan 'n groep wat jou...
Ontmoeting met die HereTerwyl ek eenkeer met vakansie was, het ek alleen kerk toe gegaan en in die...
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Ons eie blindheid vir hierdie nuwe Messiaanse era maak dat ons ook nie raaksien dat Jesus nuwe wyn...
God se grootheid word besing omdat Hy die Jode se verwagting van 'n Verlosser beantwoord. Oor baie geslagte...
Vra toe waarheen hulle stap, se hy 'Oubie ons gaan nou Pabaleleo toe. Hoe ver vra ek: 'Nee...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Afrikaanse Preke
Luister na Afrikaanse Preke vanaf NG VishoekWelkom by NG Gemeente Vishoek se aanlyn preekversameling!As deel van ons bediening wil ons…
Wat maak jou gelukkig? deur Henk Gous [resensie]
Wat belangrik is, is dat jy besef: met jou redenasie oor watter voorwaardes moet geld voor jy geluk gaan vind,…
Swak keuses wat jou naam skade doen
Jesus eet by 'n Fariser se huis en 'n vrou met 'n reputasie daag ook daar op. Die mense van…
Jesus-mense weet net Hy k'n
Maar genadiglik het ek aanhou soek na antwoorde, ek wou al hoe beter verstaan wat dit is om 'n kind…
Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?
Hierdie vraag is een van die moeilikste en diepste vrae waarmee Christene worstel. Dis normaal om te wonder wat met…
Zuma skok kerke
Mnr. Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, het gese Zuma se opmerkings is verkeerd ge'nterpreteer en aangehaal.Maharaj het gese die president…
Reaksie op die geloofwaardigheid van Genesis
Ons is almal bewus van verskillende uitsprake wat deur 'geleerdese? en 'ongeleerdese? gemaak word oor die aard van 'n Bybelboek…
Genade, onbeskryflik groot.
In die Ou Testament was dit in 'n sekere sin makliker. Daar het voorskrifte gegeld wat dit duidelik uitgespel het…
Maak jy God deel van die hoogtepunt tye?
Tydens die episode waaraan John deelgeneem het, het hy die eerste deelnemer geword om tot en met die $500,000 merk…