2 April 2016
Post Kersfees
Ek probeer om die chaos te aanvaar as deel van die vakansie, maar dit lol maar want dis nie 'n vakansie-oord die nie, nee dis my huis. Dis hier waar ek rustig raak en die vrede ervaar van...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
'n Eenvoudiger lewensritmes het te make met 'n paar lewensbelangrike feite: God is stiltevrede met my! 'n...
Gen 32:20(b)-32Verder moet julle ook nog se: Jakob kom agter ons aan. Hy wil aan u onderdanig...
Epley-hulle het ook agtergekom in daardie gevalle waar godsdiensetiges oortuig kon word om van standpunt te verander oor...
Onlangs loop ek in 'n oom vas wat in my kinderdae gedurig gepraat het van groot herlewings wat...
Die Liggaam van Christus is geskep deur God om Sy wysheid en liefde te bewys aan die heelal...
Die Groeschels is 'n paartjie wat in Amerika 'n hele klomp gemeentes bestuur en invloed oor talle mense...
Job 1 : 1 - 51 In die land Us was daar 'n man met die naam...
Bitter swaar, moedeloos, maar . En dis by hierdie 'maar wat ek vandag wil stilstaan. Die mense...
In die besprekingsdokument, gerig aan 'alle leraars van die vier gereformeerde Afrikaanse susterskerke, skryf Louis Trichardt hulle het...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
'n Kreet om hulp
Die mens is drieledige wese: ons is gees, ons het siel (wat bestaan uit wil, intellek en emosie) en ons…
Die 12 Apostels
PetrusSimon, vir wie Jesus later die nuwe naam, Petrus, gegee het, is in Betsaida, Galilea gebore. Hy was 'n visserman…
Se'n jou seun
In die Ou Testament (veral in Genesis) lees ons dat die pa sy seuns gese'n het. In Genesis word daar…
'Ware soeke na God se wil
* Saamwoon: Oor buite-egtelike saamwoonverhoudings gaan die NG Kerk gevra word om 'n betreklik behoudende standpunt in te neem. Die…
In die Donker Put deur Johan Smith [resensie]
Johan Smith skryf oor di siekte aan die hand van werklike mense wat hulle verhale vertel van hulle stryd met…
Kerk nie alles; jy moet dit uitlf waarin jy glo
Ek kan hieroor 'n baie lang stuk skryf, maar my standpunt is: Hoekom op hierdie aarde moet 'n predikant dit…
Wanneer wen eintlik verloor is
Nou soos baie ander preke word 'n preek gebore uit iets wat in my eie lewe gebeur het. Nou die…
Die Hebreeuse letters (Deel 4 van 4)
Die volgende tabel gee die Hebreeuse letters en hulle betekenisse. (Onthou dat Hebreeus gelees word van regs na links.)Kom ons…
Is Jy Besny?
God het nie voor die verbond vir Abraham gese om homself te besny nie. Die besnydenis was ook nie 'n…