2 April 2016
NG ring vaar uit oor kerk se Belhar-besluit
In die besprekingsdokument, gerig aan 'alle leraars van die vier gereformeerde Afrikaanse susterskerke, skryf Louis Trichardt hulle het dit vernaam daarteen dat die algemene sinode gese het Belhar moet deel van 'n toekomstige verenigde NG Kerk se belydenisgrondslag...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Tans is 63 kerke te koop. Sommige van die kerke word omskep in woonstelgeboue. Ander word as museum...
Wat van 'n ander roete? Wat daarvan dat, wanneer jy in situasies beland waar ander jou aanvat oor...
Soms doen die Here iets grts in ons lewe, ons getuig van 'n bonatuurlike wonderwerk, ons is bly...
Maar, om voor te gee is uitputtend. En dit is ook 'n leuen.As ek myself met ander mense...
'Gaan ons nie eers bid nie vra hy heel onskuldig. Van kleins af het ons hom geleer en...
In die brief aan die gemeentes in Galasi, is daar 'n rykdom van waarhede oor die Heilige Gees:...
Hy het dit tasbaar vir die NG Kerk kom wys toe hy die vergadering van die Algemene...
Ek verkies om daarna te verwys as die grondvlak waarop dit staan. In Jesaja 7:10-13 het ons 'n...
Die verswakking van die Christendom in Europa en Noord-Amerika tel in die guns van Islam omdat daar in...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Hoekom lewe ek?
'Die Gees is die waarborg van ons erfdeel... Die antwoord van die ware lewe l volledig buite onsself. Die lewe…
Die tweede dood
AntwoordProf. Francois Malan antwoord:Die vraag is nie heeltemal duidelik gestel nie. Na wie of wat verwys 'die geeste Is dit…
'n Aangrypende gebed vir reen
Om die mooi van hierdie boerdery te beleef het u 'n besonderse liefde vir die diere en die boerdery in…
Het alles presies se gebeur?
'n Mens sou kon oorweeg dat die skrywer die model van die werk gebruik terwille van die simboliek van werk.…
Simon Petrus
Ons lees: Joh 21 : 15 - 19 Toe hulle klaar geeet het, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon seun…
Jacob veg vir sy se'n
Gen 32:20(b)-32Verder moet julle ook nog se: Jakob kom agter ons aan. Hy wil aan u onderdanig wees. Jakob het…
Hoop in 'n tyd van wanhoop
Daar is eintlik net twee groepe mense vandag, diegene wat hoop en die ander wat hoop verloor het. En dit…
Kerk moet self ook kwelvrae antwoord
Dt laat die indruk dat hul konserwatiewe kritici verstok en uit voeling met die moderne wereld en sy denkstrome is.…
Wanneer vier ons Paasfees?
Die reling oor wanneer Paasfees gevier word, dateer terug na die Konsilie van Nicea in 325 nC. Die Konsilie het…