2 April 2016
Hoe sien God oud word en 'n lang lewe by Sy kinders?
Jy moet aan jouself erken dat jy nie meer soos in die verlede sulke steil bulte so vinnig met jou fiets kan uittrap nie, nie die kleinkinders met net een arm op jou skouers maklik kan optel nie,...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Willem Bota Die einde kom! Is jy reg daarvoor? Die einde waarvan ek hier praat, is die einde...
Aleksandri het baie gou die middelpunt van geleerdheid, die handel en Griekse kultuur geword. Sewentig nuwe Griekse...
Aangesien alle mense skuldig is aan sonde, sou die uitkoms hiervan eintlik vir almal 'sleg wees. Ander skrifgedeeltes...
Die onderwerp van aborsie is kompleks, en as Christene is dit belangrik om hierdie gesprek met sensitiwiteit, deernis...
Dan weet ons ook dat die gewone lewenswinde mos 'n manier het om aan ons te skuur en...
Charl Bredell 'Gaan ... verkondig ... die volle boodskap van hierdie nuwe lewe. (Handelinge 5: 20) ...
Familie was altyd ver en meestal oningelig. Sommige wou nie weet nie. Koskaste was gewoonlik leeg. Mamma moes...
Jesus se opdrag is nog korter en duideliker. 'Glo soos 'n kind, se Hy, en dis goed genoeg...
Berug vir skielike stormsDie See van Galilea is onder seevlak, in die skeurvallei van die Jordaanrivier gele,...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
'n Vriend wat raadgee en lei
En so het 'n legendariese vriendskap begin uniek onder die Ou-Testamentiese profete. Die Here het toegelaat dat Elisa uiteindelik vir…
Is die hel regtig vir ewig, of sal dit eindig wanneer God die nuwe aarde maak?
Hierdie is 'n baie moeilike en diep vraag, en Christene dink nederig en met deernis daaroor. Die Bybel leer van…
Tieners: Selfrespek en Groepsdruk
Ek en Renate kom uit verskillende agtergronde. Soveel so dat sy se dat sy op skool nie twee keer na…
Wat se die Bybel oor saambly verhoudings?
Indien ons wil weet wat die Bybel oor saambly en oor die bestuur van seksualiteit se, is daar egter 'n…
'n Storie van Hoop
Familie was altyd ver en meestal oningelig. Sommige wou nie weet nie. Koskaste was gewoonlik leeg. Mamma moes die pot…
Casper en Christenskap
Christene moet leer dink' - viesDe Vries2010/11/03 07:46:26 AMKaapstad. Die komediant Casper de Vries is woedend vir 'vrot Christene wat…
Antwoord God gebed, of wat?
Lewis maak ook 'n treffende onderskeid tussen God se goedheid ('kindnesse?) en God se liefde. Hy se solank ons hierdie…
Seniorsete 2010
Die organiseerders, Wilma Lagendijk en Sarie Naud het gesorg vir die gladde verloop van die dag se verrigtinge en Esti…
"Sibling rivalry"
{youtube}2tKVbbeFbkk{/youtube}'Sibling rivalry (oftewel broedertwis in mooi Afrikaans) verwys na die voortdurende gekibbel en konflik in die huis wat voortspruit uit…