28 Junie 2025
Hoe moet Christene omgaan met die omgewing en klimaatsverandering?
Klimaatsverandering en omgewingskwessies voel partykeer soos 'n politieke ding. Christene kyk daarna met wysheid, liefde en geloof. Die Bybel gee duidelike riglyne oor hoe ons as gelowiges die aarde moet behandel. Hier is hoe Christene hierdie belangrike onderwerp...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Klimaatsverandering en omgewingskwessies voel partykeer soos 'n politieke ding. Christene kyk daarna met wysheid, liefde en geloof. Die...
Ware gebed laat my by die dag kleiner krimp sodat ek al hoe meer begin opkyk na God....
Vestig sekulre kultuurNatuurlik is daar niks fout daarmee om te se: 'Gelukkige feesseisoen, of 'feestelike wense nie. As...
Vir elke gesonde mens, is dit bedoel om sonder inspanning asem te haal. Om die waarheid te se,...
Maar Eff 5:20 se: NV - Dank God die Vader altydoor alles in die Naam van ons Here...
Luther Backer Verhoor God altyd ons gebede? Willie Marais bespreek in HERE LEER ONS BID, Aktuapers, 1990 pp...
Die Opstanding het 'n bepaalde doel in die profesie en in die genade bediening. Kom ons kyk kortliks...
Dawid roep jubelend uit in Psalm 139:14 dat God ons wonderbaarlik aanmekaar gesit het. Ons is loshande die...
Ek praat nie van die hoop dat al my onrealistiese verwagtinge gaan waar word nie. Dit sal so...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Troos vir die Treurende
'n Groot raaisel'Tannie, Hannes het van 'n brug afgespring. Dit lyk nie goed nie.Marita en Benno het hulle na die…
Resensie: Is die Bybel betroubaar? deur Adrio K'nig
Dit het prof Adrio K'nig, gesaghebbende sistematiese teoloog en vir veertig jaar dosent by Unisa, genoodsaak om di boek te…
Mans, word soos Christus dan word ek onderdanig soos kerk
Vers 24: 'Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul…
Onmoontlike Liefde
Liefde in die Nuwe Testament is nie hoofsaaklik 'n emosionele saak nie, maar 'n aksie saak jy doen iets vir…
Moenie toelaat dat vrees jou lewe oorheers nie
Dit is nie net die vrees dat iemand ons sal aanval en beseer of doodmaak waaroor ons ons bekommer nie.…
Ouma
Sy loop stadig met hulp van haar loopraamStatig; soos dit 'n vrou van 94 betaam.Haar lyfie word al hoe kleiner…
Luister
Om die seun en bokant hom dreun die groot waaiers wat koel lug tussen die hangende stukke vleis i'ndryf. Die…
Het alles presies se gebeur?
'n Mens sou kon oorweeg dat die skrywer die model van die werk gebruik terwille van die simboliek van werk.…
Dominee soek di wat 'uitpraat
Verlede jaar is onder meer 'n klag teen Rauch by die ring van Parow gel weens 'n verbale 'aanval op…