28 Junie 2025
Wat is digitale dissipelskap, en hoekom is dit belangrik in Christenskap?
In 'n wereld wat al hoe meer aanlyn is, skuif dissipelskap natuurlik ook na digitale ruimtes. Digitale dissipelskap beteken om mense met opset te help groei in hulle geloof deur digitale platforms soos sosiale media, videos, webtuistes en...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Kinders van die reformasieMartin Luther het die Reformasie begin deur standpunt in te neem met 95 stellinge oor...
God se grootheid word besing omdat Hy die Jode se verwagting van 'n Verlosser beantwoord. Oor baie geslagte...
Mense wonder soms hoe sekere boeke in die Bybel gekom het, terwyl ander nie ingesluit is nie. Hier...
Jy kan al die geestelike gawes in die wereld h, jy kan absoluut gehoorsaam wees, jy kan al...
Hierdie Skrifgedeelte bevat dan die vierde stap van die Joodse Huwelik Stelsel. Die Seremonie is in die hemel...
Jesus was en is en sal altyd dieselfde wees (Hebrers 13:8). Hy voel vandag nog net so ernstig...
5. God het aan Abraham opdrag gegee om sy seun te offer. Wat was die seun se naam?6....
Die gewilde steun vir die moord op Arabiere wat hulle tot die Christendom bekeer, voorspel niks goeds nie....
Onmoontlike situasie: Josef* het sy vrou vergewe vir haar huweliksontrou en met self-opofferende liefde die baba wat...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Hoekom jy Okkulte moet vermy
WAT Se GOD OOR HIERDIE PRAKTYKEVoordat die Israeliete die beloofde land van Kana'n betree het, het God hulle uitdruklik gewaarsku…
Swak keuses wat jou naam skade doen
Jesus eet by 'n Fariser se huis en 'n vrou met 'n reputasie daag ook daar op. Die mense van…
Hardloop, Forrest en kie... maar hardloop reg!
a. Hardloop na die Here toe!Atlete hardloop altyd met hulle oog gevestig op die wenpaal. Ons moet dit ook doen…
Om te leun
Die vraag is hoekom die Here vir Jakob 'n kreupele gemaak het in omstandighede waar dit sulke geweldige geestelike en…
Sinodeinligting V - Algemene Sinode 2011
4 Die Algemene Sinode bevestig weer eens dat dit van uiterste belang is dat die kerk sal leef vanuit die…
Notas oor die oordele en rampe waarvan ons eie tyd toenemend kan getuig
Die volgende oordele word genoem:Pessiektes: Die Bybel met Verklarende Aantekeninge noem dat die dood en verderf ontsettend van omvang sal…
Waarom stilte oor Christene?
Die belhamel van die bondel, Iran, het met sy wye ervaring met die Bahais en die Koerde die presedent vir…
FAK gedenk dag toe God begin Afrikaans praat het
Dit het gehelp om Afrikaans van 'n tuin- en kombuistaal in 'n kanseltaal en 'n wetenskapstaal te omskep.Daarby het die…
Naderende voetstappe in die sterre
Aardbewings versteur die rustige bestaan van die mens. Die aarde wankel onder hom. Stede en dorpe verdwyn. Duisende mense sterwe.…