2 April 2016
Soek donker plek om lig te laat skyn
Om om te gee beteken tog presies dit: om - te - gee. En as ek die evangelie reg verstaan, beteken dit nie ten eerste om iets te gee nie, maar om jouself te gee. Om die maaltyd...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Toenemende geweld Sedert die wisseling van die millennium het die aantal sterftes as gevolg van terreurdade vyfvoudig toegeneem;...
Soos Mark Twain tereg opgemerk het: 'n Leuen kan al halfpad om die aarde wees, terwyl die waarheid...
Die gewilde steun vir die moord op Arabiere wat hulle tot die Christendom bekeer, voorspel niks goeds nie....
By God kry ons nuwe gedagtes en nuwe denke, mits ons meer as net ons harte vir Hom...
En toe verskyn die gewone eerste tinte van sonsopkoms en 'n bietjie later kom die son, soos elke...
Hy gaan vir Jesus vra: 'Meester, wat hou ek in my hand vase As Jesus sou antwoord dit...
Ons sien die krag van die Heilige Gees in die lewe van 'n mens wat deur Jesus 'n...
Op 15-jarige ouderdom het hy vlieglesse begin neem. Na hy sy horskoolopleiding voltooi het, het hy by die...
Jy moet aan jouself erken dat jy nie meer soos in die verlede sulke steil bulte so vinnig...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die kerk is daar vir die wereld
As die kerk sy naam kan verander van NG Kerk na Omgee Kerk sal dit baie beter gaan.Die kerk is…
Grootte tel nie in die kerk nie
Dit is nie korrek nie. Lewe is nie gelyk aan getalle nie. Indiwidue wat Jesus as hul Heer ken en…
Wanneer is die NT boeke geskryf, en hoekom het hulle kanon geword?
Die evangelies is na alle waarskynlikheid na die val van die tempel in 70 n.C. geskryf. Johannes se evangelie en…
Menseregte Kommisie kla Kerk aan
Poging om godsdiensvryheid in te perkDie raad het Josua Generation aangekla weens die kerk se lering, 'Spaar die roede, bederf…
Christene afgemaai
Daar word gevrees die voorval kan maar 'n eerste wees in 'n jaar van toenemende godsdienskonflik in Afrika. Veral die…
Barnabas-blog: Moet- (of wl-)doen lysie
My swaer was 'n meester met die opstel van 'moet doe'n?-lysies. Op sy nuwejaarslysie was daar vir vier jaar agtereenvolgend…
Gaan Jy Kerk Toe Vir Jouself?
Ontmoeting met die HereTerwyl ek eenkeer met vakansie was, het ek alleen kerk toe gegaan en in die tweede laaste…
Zuma reken hy is God se gesant in SA
In die laaste paar weke het 'n vurige openbare debat gewoed oor die feit dat Zuma regter Mogoeng Mogoeng gesalf…
Wat is die Drie-Eenheid (hoe kan God drie-in-een wees)?
Die Drie-Eenheid is een van die belangrikste en mees komplekse dinge wat Christene glo. Dit beteken basies dat Christene in…