2 April 2016
Lewe God raak in die GEWONE LEWE
Wat het nie-Jesus-mense nodig om by ons te hoor van JesuseJesus het lank gelede volledig betaal vir al ons sonde aan die kruis: dit beteken alle sonde is reeds vergewe! Jesus is die ware God en Hy is die...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Romeine 9-11 Paulus se toekomsvisie vir Israel Dit is goed om by hierdie klassieke hoofstukke oor Israel...
Gen. 25:19-34Hier volg besonderhede oor Isak seun van Abraham: Abraham was Isak se pa, en toe Isak...
En as deel van God se ewige volmaakte plan vir elkeen van ons, ontvang elke uitverkorene wat glo...
Ons glo dat ons uit genade gered is, redding nie deur goeie werke nie, maar slegs deur op...
Kom ons gaan staan vandag vir 'n oomblik stil by die beloftes van Psalm 139 sodat ons kan...
Sonder onvoorspelbaarheid, lukraakheid (randomness), raak die lewe dodelik. Die natuur floreer op 'n sekere mate van lukraakheid, wanneer...
Ons voer dan daardie einste monster van wanhoop wat ons probeer beveg. Die apostel Paulus se roete is...
Dit is egter 'n feit dat die Ou-Testamentiese apokriewe geweldig baie gesaghebbende inligting bevat wat ons help...
Meet jou geestelike groeiIn Amerika is 'n ondersoek met 11 000 vraelyste aan sewe verskillende gemeentes geloods om...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
'n Ware Staatsman
Die Slag van VegkopOp 11-jarige ouderdom was hy een van die 'manne wat die onverslane Matabele-impis van Mzilikazi by die…
Raak jy stil?
Susannah se voorbeeld moes 'n uitwerking op haar kinders gehad het aangesien twee van haar seuns later bekendes in die…
Volledige oorgawe, die ENIGSTE manier!
Vir hierdie geheimenis het ek gaan kers opsteek by een van die grootste Christelike skrywers van alle tye, CS Lewis…
Jesus word gekruisig en begrawe
Die twee howeJoods en Romeins: Die Romeine was die politieke heersers van die Joodse gebied. Hulle het die Jode onder…
'Engel gestuur om te troos
Mev. Rentia van der Berg, Ruan se ma, het gese voor die begrafnis was sy 'histeriese?.'Ek kon nie slaap nie,…
Kovsies moet oor God by Oxford gaan leer
Harvard se amptelike leuse is: Veritas Christo et Ecclesiae. Maar Harvard is deesdae skaam vir Christus en gebruik gewoonlik nog…
Leer leef
Tog is Jesus se roeping aan alle gelowiges presies dieselfde. Sy roeping is tegnies net twee woorde lank: 'Volg My!…
Geloof soos Julio Diaz
Die aanvaller was oorbluf. Hy wou weet hoekom Julio sy jas vir hom aanbied."Wel as jy bereid is om jou…