2 April 2016
Oorgelewerde gebruike
Glo my, dis nogal moeilik. As jy kerk toe gaan, verbind jy jou aan 'n groep wat jou soos 'n handskoen pas en daar kan jy jou uitleef en gelukkig wees. Maar o wee, nou kom jy tussen...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die meeste van ons se bekommernis gaan gewoonlik oor geld, maar dit kan ook wees oor jou...
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God...
Later in die gesprek het dit wel duidelik geword dat daar sulke geleenthede ook was, maar die eerste...
Se nou hulle het nie die evangelieboodskap gehoor nie? Sal mense 'n die dood weer 'n kans kry...
Baie mense wonder hoekom God alles geskep het; die mense, die diere, die sterre, die berge, en die...
Dit kan verwarrend wees om soveel verskillende Bybelvertalings te sien. Maar daar is eintlik goeie redes hoekom daar...
Die idee van 'n 'onvergeeflike sonde kan baie skrikwekkend en verwarrend wees, en mense wonder soms of hulle...
'Daars niks meer om oor te praat nie. Ons wil aangaan. Dae nadat die VGK se algemene sinode in...
Hy vra vir die klas of hulle saamstem dat die bottel nou vol is. Ja, hulle stem saam....
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Kwaad vir die Kerk, maar lief vir God
As 'n mens oplet hoe gereeld daar onderling oor hierdie goed gepraat word, besef jy hoeveel mense werklik kwaad is.…
Is jou fokus op jou omstandighede of op God?
Sy omstandighede was vir hom 'n groter realiteit as God se almag en teenwoordigheid. Daarom dat hy 'n teken vra.In…
Die verskil tussen se'n en salf
Die se'n aan die einde van die diens: Soos die diens begin met God en sy werking, word die diens…
Uniek verby, dis jy!
Dawid roep jubelend uit in Psalm 139:14 dat God ons wonderbaarlik aanmekaar gesit het. Ons is loshande die hoogtepunt, die…
Jesus skryf nie?
In die Nuwe Testament lees ons net een maal dat Jesus geskryf het: Johannes 8:6,8: Jesus skryf met sy vinger…
Die Tabernakel (#4 v 10)
Die Brons Altaar is gemaak van hout wat geheel en al met brons oorgetrek is. As ons dit toepas op…
Het jy al gevra?
Jesus-mense is wedergebore-mense. Dit is mense wat deur die Heilige Gees volgelinge word van die lewende mens, Jesus. Jesus-mense is…
Wat Belhar is en ni is nie
Die mense met di besware is ernstige Christene, en 'n mens kan die besware nie summier wegwuif nie. Maar in…
Rituele
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die wie eerder as…