2 April 2016
Soms is die wind uit jou seile!
Die vraag is dan: Wat nou? Kap jy terug, val jy aan, retireer jy of hanteer jy dit in stilswye. 'n Klinklare antwoord is daar nie, want elke situasie en mens is immers uniek. Wat wl belangrik is...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Exo 23:20 Kyk, Ek stuur 'n Engel voor jou uit om jou op die pad te bewaar...
Tog het die son spoedig weer opgekom, want die donker kan nie vir Jesus vaskeer nie. Hy is...
Toe is die dame daar weg met 'n gratis, peperduur stoof. Asof uit die bloute het die...
Ons kan almal help om die kar deur die drif te kry! Enige item is welkom. Kyk jou...
Die idee van 'n 'onvergeeflike sonde kan baie skrikwekkend en verwarrend wees, en mense wonder soms of hulle...
In die Ou Testament (veral in Genesis) lees ons dat die pa sy seuns gese'n het. In Genesis...
Ouers moet onthou dat volwasse kinders kan steeds verander. Dit gebeur baie keer dat kinders wegdryf van die...
'Dit sal 'n toeriste-aantreklikheid word, 'n nuwe heiligdom, het die burgemeester van Split, Zeljko Kerum, gese. 'Ons...
Jy kry 'n paar groeperinge van mense:1) Mense wat die Woord van God woord vir woord neem en dit...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Drie danspassies vir families
Dallas Willard skryf dat,'Die doel van God in die geskiedenis van die mens is die ontwikkeling van 'n inklusiewe gemeenskap…
Vervloeking
Maar die gelowige Israeliet het die vloek gesien as iets wat deur God beheer word en waaroor Hy die seggingskap…
God, die Regering en die 10 Gebooie
BESKERMING IS PRIMRDie primore taak en verantwoordelikheid van 'n siviele regering is die beskerming van wetsgehoorsame burgers en die straf…
Wat is die Illuminati-sameswering?
DIE TEORIE OPGESOMDi samesweringsteorie kan kortliks se opgesom word: Die Illuminati het as 'n geheime vereniging onder leiding van die…
Wegloopkind
Milani VolsooEfraim het vroer vir My gelyk soos 'n jong plantjie wat baie groot gaan word as jy dit in…
Jaloesie die mees verterendse emosie!
Hierdie skepper wat hom so hoog ag bo alle ander wesens, so vol van homself is dat hy konsuis te…
Die Here is my herder
Psalm 23 (Willem Louw)Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.Die Here is my herder; niks sal my…
Om tot beskikking van God te wees
Kom ons gaan kuier vir 'n tydjie by die Lukas Evangelie se vertelling rondom die geboorte van Jesus. Die engel…
Die klere van die ho priester (Deel 7 van 7)
Sommige beweer hulle was twee edel gesteentes wat saam met die ander 12 gesteentes in die Borstas gedra is. Party…