2 April 2016
Is die NGK ernstig oor eenwording?
Teenstanders weier ook om die belangrike betekenis van Belhar vir ons tyd te aanvaar die feit dat 'n tydlose, Bybel-gefundeerde belydenis geld en sake soos ongeregtigheid en alle vorme van gedwonge mensgemaakte skeidinge getakel word. Gegewe die kerkordelike...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ministry: Last month I had the opportunity to go to Nigeria to attend a MANI conference on missions....
Yolandi Hewetson van die prokureursfirma Hewetson Ingelyf het 'n brief namens die skool aan die munisipaliteit geskryf waarin...
Die Christelike geloof is histories ingebed in 'n bepaalde kulturele konteks met sy eie denkraamwerk. Alleen na...
Onderdanigheid is 'n natuurlike reaksie van 'n liefdevolle leierskap. Wanneer 'n man sy vrou lief het soos Christus...
Voor supermarkte en vulstasies en by watertenks wag mense ordelik in rye hulle beurt af. Nrens is daar...
Jesaja 58 handel hoofsaaklik oor een van die Jode se godsdienstige praktyke vasdae. Die Jode het ongetwyfeld die...
Die Psalmskrywer bekla sy ellende en lot in gebed voor die Here, maar besef skielik dat die Here...
Dit is nie net die vrees dat iemand ons sal aanval en beseer of doodmaak waaroor ons ons...
Die boodskap dat sy pa na hom soek en nie sal moed opgee totdat hy gevind is nie!...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Selfloos, moeiteloos, tydloos ons Priester!
Hoekom? Want God is besig om sy hemelse koninkryk uit te brei, op te bou en te vestig omdat Hy…
Hoe vriendelik is jy?
Helen SmithJare gelede toe die Jesus-film van Reghardt van der Berg vrygestel is, was 'n karaktertrek van Jesus wat vir…
Hulle kyk vir jou...
Willem BothaIn 1948 het 'n boek uitgekom met die titel "1984", geskryf deur George Orwell. Hierdie boek het gehandel oor…
Ouma
Sy loop stadig met hulp van haar loopraamStatig; soos dit 'n vrou van 94 betaam.Haar lyfie word al hoe kleiner…
Leierskap
LERAARSPANOns twee leraars is tans di. Martin Barnard en Jan van Heerden. Hulle hetelkeen 'n aantal bedieninge wat deur hulle…
Die klassifikasie van emosies
Hierdie groepering van emosies het tot gevolg dat mense onbewustelik probeer om die slegte emosies uit hulle lewe te dwing;…
Die Godstad: suiwer, mooi en stewig
'Alle verhoudinge waarin jy lewe, is gesond en verrykend en steeds aan die ontwikkel;'Jy is emosioneel gesond en 'n inspirasie…
Die teenstrydigheid van ons geloof
MAAR tog kan ons God ken in ???n intieme persoonlike liefdevolle verhouding, sonder dat ons alles van Hom verstaan! …
Psalm 94 U wat onreg straf, verskyn tog!
BELYDENIS:U wat onreg straf, verskyn tog!vers 1 7Die Psalm begin met die belydenis oor en appl op God:Here, God wat…