2 April 2016
Maak jouself op wanneer jy af voel
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy trek daai gunsteling toppie aan die een wat al die rolletjies so mooi verdoesel, en jy haal daai gunsteling...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
BESKERMING IS PRIMR Die primore taak en verantwoordelikheid van 'n siviele regering is die beskerming van wetsgehoorsame burgers...
Wel, vir inwoners van die Godstad, is alles in die lewe volkome in plek! En wel om die...
JOSEF JESUS SEUN VAN JOSEF Josef gaan na Egipte gedurende 'n hongersnood. Jesus gaan na Egipte gedurende n...
Sonder motors wat breek en kollegas wat ons in die rug steek, sonder hartseer, probleme en gekompliseerde verhoudings....
Ons eie blindheid vir hierdie nuwe Messiaanse era maak dat ons ook nie raaksien dat Jesus nuwe wyn...
In 'n tyd waar mense al hoe meer hul diepste vrae na Google, forums en sosiale media toe...
Behoeftes vir ons span - Finansile borge- daar is persone wat dit nie kan bekostig nie. - ...
Die groot (teologiese) fout wat vroeg in die artikel begaan word, is om die kerk kwantitatief te evalueer,...
'Alle verhoudinge waarin jy lewe, is gesond en verrykend en steeds aan die ontwikkel; Jy is emosioneel gesond en...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Kerkleiers wil ANC leiding gee
Onder hulle is leiers in die Anglikaanse Kerk soos emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu en aartsbiskop Thabo Makgoba; leiers in die VGK…
Van verbruikershemel tot 'n ware hel
Dis nogal duur, dink ek terwyl ek een optel. (Ek was nog nooit goed met aankope nie.) Maar ek het…
Krisis kom vir le kerke
Maar volgens die jongste statistieke in die 2014-jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke het die NG Kerk verlede jaar meer…
Ek oordeel reg
Hoe lyk kritiek, oordeel en veroordeling in die praktyk? Marsha Fischer gee in 'n artikel met die titel: 'Accusationse?, 'n…
Jesus skryf nie?
In die Nuwe Testament lees ons net een maal dat Jesus geskryf het: Johannes 8:6,8: Jesus skryf met sy vinger…
'n Maerte in die siel
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle…
Die Here se seeninge het ook hande en voete
Toe is die dame daar weg met 'n gratis, peperduur stoof. Asof uit die bloute het die Here se vreemde…
Die avontuur van lewensmaats
Ons nooi Jesus binne ons vriendskap in. 'n Wyse oom het vir ons geleer dat 'n huwelik soos 'n driehoek…
Grappie van die week
Bufferplakker:"Koffie, sjokolade, mans - party dinge is maar net beter as dit ryk is"Bufferplakkers:"Eerste dinge eerste - maar nie noodwendig…