Grappie van die week

Bufferplakker:

“Koffie, sjokolade, mans – party dinge is maar net beter as dit ryk is”


Bufferplakkers:
“Eerste dinge eerste – maar nie noodwendig in daardie volgorde nie.”


Kallie en Mike sit en kyk die tien-uur nuus op televisie. Skielik is daar ‘n insetsel van ‘n man wat dreig om by ‘n hoë gebou af te spring.

“Ek wed jou tien rand hy gaan spring!” sê Kallie. “

Nou goed,” antwoord Mike. “Dan wed ek jou tien rand hy sal nie spring nie.”

Die volgende oomblik duik die man sierlik van die gebou se dak af en val homself te pletter op die sypaadjie.

Mike skud net sy kop en betaal Kallie die tien rand.

‘n Tydjie later begin Kallie se gewete aan hom knaag.

“Mike, eintlik was ons weddenskap nie eerlik nie. Ek het op die ses-uur nuus dieselfde storie gesien, en ek het geweet hy gaan spring.”

“Dis OK,” antwoord Mike. “

Ek het ook die ses-uur nuus gesien, maar ek het nie gedink hy sal wragtag weer spring nie.”


A minister waited in line to have his car filled with gas just before a long holiday weekend. 

The attendant worked quickly, but there were many cars ahead of him. 

Finally, the attendant motioned him toward a vacant pump. 

“Reverend,” said the young man, “I’m so sorry about the delay. It seems as if everyone waits until the last minute to get ready for a long trip.”

The minister chuckled, “I know what you mean. It’s the same in my business.”


Kallie besoek vir Mike in die hospitaal, waar dié soos ‘n mummie in verbande toegewikkel sit.

“Ou Mike, wat het met jou gebeur?” wil Kallie weet. “Ag, Kallie man, ek was laas naweek saam met die familie by ‘n museum met ‘n ou meule. 

Die gids het vir ons gesê om nie ons koppe by die venstertjie uit te steek nie, want die meul se vier spane kom daar verby. 

En ek het hulle goed getel, die eerste, die tweede, die derde, die vierde… en toe ek my kop uitsteek is daar wragtag ‘n vyfde!”


A teacher began her lesson with a question, “Boys and girls, what do we know about God?”

A hand shot up in the air. “He is an artist!” said the kindergarten boy. 

“Really? How do you know?” the teacher asked.

“You know – Our Father, who does art in Heaven… “


A minister parked his car in a no-parking zone in a large city because he was short of time and couldn’t find a space with a meter.

Then he put a note under the windshield wiper that read: “I have circled the block 10 times. If I don’t park here, I’ll miss my appointment. 

Forgive us our trespasses.” When he returned, he found a citation from a police officer along with this note “I’ve circled this block for 10 years. 

If I don’t give you a ticket I’ll lose my job. Lead us not into temptation.”


Die ou dame stuur haar ou familiebybel deur pos aan na haar broer in ‘n ander dorp.  

Die klerk by die poskantoor vra haar:  “Is daar iets breekbaars hier binne?”, waarop sy antwoord:”Net die tien gebooie.”


There is the story of a pastor who got up one Sunday and announced to his congregation: 

“I have good news and bad news. The good news is, we have enough money to pay for our new building program. The bad news is, it’s still out there in your pockets.”


Little Johnny and his family were having Sunday dinner at his Grandmother’s house.  Everyone was seated around the table as the food was being served.  When Little Johnny received his plate, he started eating right away.’Johnny!  

Please wait until we say our prayer.’ said his mother.’I don’t need to,’ the boy replied.

‘Of course, you do,’ his mother insisted. ‘We always say a prayer before eating at our house.’

‘That’s at our house,’ Johnny explained. ‘But this is Grandma’s house and she knows how to cook!’


When my daughter, Kelli, said her bedtime prayers, she would bless every family member, every friend, and every animal (current and past).

For several weeks, after we had finished the nightly prayer, Kelli would say, ‘And all girls.’

This soon became part of her nightly routine, to include this closing.   

My curiosity got the best of me and I asked her, ‘Kelli, why do you always add the part about all girls?

‘Her response, ‘Because everybody always finish their prayers by saying ‘All Men’!’


A pastor asked a little boy if he said his prayers every night.

‘Yes, sir,’ the boy replied.’

And, do you always say them in the morning, too?’ the pastor asked.

‘No sir,’ the boy replied. ‘I ain’t scared in the daytime.’


A father was reading Bible stories to his young son. 

He read, “The man named Lot was warned to take his wife and flee out of the city, but his wife looked back and was turned to salt.”

His son asked, “What happened to the flea?”


During the minister’s prayer one Sunday, there was a loud whistle from one of the back pews.  

Tommy’s mother was horrified.  

She pinched him into silence and, after church, asked, ‘Tommy, whatever made you do such a thing?

‘Tommy answered, soberly, ‘I asked God to teach me to whistle, and He did!’


The preacher’s 5 year-old daughter noticed that her father always paused and bowed his head for a moment before starting his sermon.  

One day, she asked him why.

‘Well, Honey,’ he began, proud that his daughter was so observant of his messages. I’m asking the Lord to help me preach a good sermon.

‘With the brutal honesty of kids, she asked ‘How come He doesn’t answer it?’


A Sunday School teacher decided to have her young class memorize one of the most quoted passages in the Bible – Psalm 23.   

She gave the youngsters a month to learn the chapter.   Little Rick was excited about the task – but he just couldn’t remember the Psalm.   

After much practice, he could barely get past the first line.     

On the day that the kids were scheduled to recite Psalm 23 in front of the congregation, Ricky was so nervous. 

When it was his turn, he stepped up to the microphone and said proudly, ‘The Lord is my Shepherd, and that’s all I need to know.’   (And isn’t he right?)


Nine-year-old Joey was asked by his mother what he had learned in Sunday School.

‘Well, Mom, our teacher told us how God sent Moses behind enemy lines on a rescue mission to lead the Israelites out of Egypt. When he got to the Red Sea, he had his army build a pontoon bridge and all the people walked across safely.  Then he radioed headquarters for reinforcements.  

They sent bombers to blow up the bridge and all the Israelites were saved.”Now, Joey, is that really what your teacher taught you?’ his mother asked.’

Well, no, Mom.. But, if I told it the way the teacher did, you’d never believe it!’


A Sunday school teacher was telling her class the story of the Good Samaritan.  

She asked the class, ‘If you saw a person lying on the roadside, all wounded and bleeding, what would you do?’A thoughtful little girl broke the hushed silence, ‘I think I’d throw up.’ 


A Sunday school teacher asked, ‘Johnny, do you think Noah did a lot of fishing when he was on the Ark?’  ‘No,’ replied Johnny. ‘How could he, with just two worms.’  


A Sunday school teacher said to her children, ‘We have been learning how powerful kings and queens were in Bible times.  But, there is a Higher Power.  Can anybody tell me what it is?’One child blurted out, ‘Aces!’


The Sunday School teacher was describing how Lot’s wife looked back and turned into a pillar of salt, when little Jason interrupted, 

‘My Mommy looked back once while she was driving,’ he announced triumphantly, ‘and she turned into a telephone pole!’


 

Die kinders staan in ‘n tou vir middag-ete in die kafeteria van ‘n Katolieke primêre skool.  Op die punt van die tafel is ‘n hoop appels opmekaar gestapel.  Die non / suster skryf ‘n nota wat sy langs die appels uitstal.

‘Neem slegs EEN. God hou jou dop.’

Op die ander kant van die bedieningstafel is daar ‘n groot hoop sjokolade kraakvars koekies.

‘n Kind het ook ‘n nota daar gelaat: ‘Neem soveel as wat jy wil hê!  God hou die appels dop.’


”Dominee,” sê klein Jannie, “daar is iets wat ek nie verstaan nie.”

“En wat is dit, Jannie?” vra die Dominee.

“Volgens die Bybel het die Kinders van Israel die Rooisee oorgesteek. Reg, nê?”

“Ja, dit is so.”

“En die Kinders van Israel het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?”

“Eee…………reg.”

“En die Kinders van Israel  het die tempel gebou, reg?”

“Ja”

“En die Kinders van Israel het teen die Egiptenare geveg, die Kinders van Israel het teen die Romeine geveg, en die Kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, reg?”

“Ja dit is so,” stem die Dominee saam.

“Wat is dan nou jou vraag Jannie?”

“Wat het die grootmense dan die heel tyd gedoen”?


‘n Onderwyseres is besig om les oor die sirkulasie van bloed aan te bied. In’n poging om die verduideliking meer verstaanbaar te maak, sê sy: “Kyk maats, as ek op my kop sou staan, sal die bloed, soos julle nou weet, na my
kop toe loop en sal ek my gesig rooi van kleur word.”

‘Dis waar,’ sê die klas.
“Nou hoekom beweeg die bloed nie na my voete, as ek normaal regop staan nie?”

‘n Klein knaap skreeu:  “Omdat jou voete nie leeg is nie!!”

Die kinders van ‘n klas is deur ‘n professionele fotograaf afgeneem. 

Die onderwyseres was besig om elkeen in die klas te oortuig om ‘n groepsfoto te koop.

“Dink net hoe wonderlik dit sal wees as jy groot is en jy kyk na die klasfoto en sê ‘Daar is Jennifer, sy’s ‘n prokureur,’ en ‘Dit is Joe, hy’s’n dokter!’ ‘Hier’s Flippie, hy’s ‘n predikant!”

‘n Sagte, maar welluidende stem roep van êrens agter in die klas: “En daar is Juffrou, sy’s dood!’


Een dag sit ‘n dogtertjie en kyk hoe haar ma die skottelgoed in die opwaskamer was.  Sy bemerk skielik dat haar ma duidelike sigbare wit strepehare op haar kop in teenstelling met die meerderheid bruin hare het.

Sy bekyk haar moeder deeglik en vra nuuskierig: “Hoekom is sommige van Mammie se hare dan wit?”

Haar ma antwoord:  “Kyk, elke keer wanneer jy iets verkeerd doen en my bitter ongelukkig maak of laat huil, verander een van my hare in wit!” Die dogtertjie oordink hierdie onthulling vir ‘n hele rukkie en sê dan: “Mammie, hoekom is AL Ouma se hare dan wit?”


‘n Onderwyseres is  besig om in die Sondagskoolklas die Tien Gebooie met dievyf- en sesjarige kinders te bespreek. 

Nadat sy die gebod ‘eer’ jou Vader enjou Moeder aan die kinders verduidelik het, vra sy: “Is daar ‘n gebod watons leer hoe om teenoor ons boeties en sussies op te tree?”

Sonder huiwering antwoord ‘n seuntjie (die oudste  uit ‘n gesin):  “Jy magnie moord pleeg nie!”


‘n Kleuterskool-juffrou kyk na die sketse wat die kleuters besig is om te maak.  So het sy dikwels deur die groepe beweeg om te sien wat elkeen skets.Sy bereik ‘n dogtertjie wat toegewyd besig is.  Sy vra haar wat die betekenis van haar skets is.

Die dogter antwoord: “Ek teken Liewe Jesus.”

Die juffrou huiwer en sê: “Maar nie een van ons weet hoe Jesus werklik lyk nie.”

Sonder om op te hou verf of van haar werk af op te kyk, antwoord die dogtertjie: “Hulle sal binne ‘n minuut!”


‘n Klein dogtertjie is besig om met haar onderwyseres oor walvisse te gesels.Die juffrou sê dit is fisies onmoontlik vir ‘n walvis om ‘n mens in te sluk,omdat, hoewel dit ‘n groot soogdier is, is sy keel baie klein.  Diedogtertjie stel dat Jona is dan deur ‘n walvis ingesluk. 

Hoogs verergdherhaal die juffrou dat ‘n walvis ‘n mens nie kan insluk nie; dit is fisiesonmoontlik.

Die klein dogtertjie sê: “Wanneer ek in die hemel kom, sal ek Jona daarnavra.”

Die juffrou vra: “Wat nou daarvan as Jona na die hel gegaan het?”
Die dogterjie antwoord vlugtig: “Dan vra Juffrou hom!”


Die seuntjie het nie baie goed op skool gedoen nie. 

Eendag kom staan hy langs die juffrou en sê:
“Ek wil nie vir Juffrou laat skrik nie, maar my pa het gesê as my punte nie verbeter nie, gaan iemand ‘n goeie Pak slae kry!”


Klein Bobby het die naweek by sy ouma gaan kuier. Dit het oornag gesneeu en Ouma besluit om die seuntjie die Saterdagoggend na die park te neem.

Alles was pragtig en spierwit. Sy ouma merk toe op:  “Dit lyk presies soos ‘n skildery!   Weet jy dat God hierdie prent spesiaal vir jou geskilder het?”

Bobby se: “Ja. Hy het, en Hy het dit met sy linkerhand gedoen.”  Ouma kon nie die kloutjie by die oor kry nie, en vra toe: “Hoekom sê jy dat God dit met sy linkerhand gedoen het?”

“Wel,” verduidelik Bobby, “Ons het laasweek by die Sondagskool geleer dat Jesus op God se regterhand sit.”


Mike kom by die huis en sien hulle het sy huis leeg gesteel. Hy skakel die polisie, maar tipies neem dit maar lank voor hulle kom. Hy begin net goed opgewerk raak toe die voordeurklokkie lui. Toe hy die deur oopmaak staan die polisieman daar met met Ray-bans en sy polisiehond aan ‘n leisel.

“Nee magtig” sê Mike. “Eers steel hulle my huis leeg en nou stuur hulle vir my ‘n blinde polisieman!”


Die Sondagskoolonderwyseres het eendag vir die kindertjies gevra waarom hulle in die kerk moet stilsit. 

‘n Baie skerp dogtertjie antwoord toe vinnig:  “Omdat die ouderlinge slaap.”


Die passasier tik die taxidrywer op sy skouer en sê vir hom iets. Die drywer skree, verloor beheer oor die kar, mis ‘n aankomende bus met ‘n haarbreedte, ry oor die sypaadjie en kom sentimeters van ‘n vertoonvenster tot stilstand. Vir ‘n oomblik is alles doodstil, toe sê die drywer “Kyk meneer, dit moet jy nooit weer in jou lewe aan my doen nie. Ek het my half dood geskrik!” 

Die passasier vra om verskoning en sê hy het nie geweet die klop op die skouer sou hom so laat skrik nie. Die drywer antwoord” Alles reg – eintlik is dit my skuld. Jy sien dit is vandag my eerste dag as ‘n taxidrywer. Vir die afgelope agtien jaar het ek lykswaens bestuur!”


‘n Man was per motor op pad werk toe, toe hy in ‘n botsing betrokke is en bewusteloos gestamp word. Verbygangers het hom uit die wrak gehaal en bygebring.

Skielik begin hy vreeslik spartel en die paramedici moes hom ‘n kalmeerinspuiting gee.  Nadat hy gekalmeer het, vra iemand hom hoekom hy so gespartel het. “Ek      onthou die slag, maar niks daarna nie,” sê hy.

“Toe ek bykom, lê ek op ‘n betonblad voor ‘n groot verligte ‘Shell’-teken.
Maar iemand het voor die ‘S’ gestaan …”


‘n Tannie van 95 in die aftree-oord ontvang besoek van ‘n medelidmaat.     Op die besoeker se vraag verduidelik sy dat sy so sleg slaap, want sy bekommer haar so baie.

“Waaroor bekommer Tannie dan so baie?  Tannie lyk dan so gesond?”

“Wel, al my goeie vriende en Bybelstudiegroeplede is al jare gelede dood en hemel toe, en ek is seker hulle wonder al lankal waarheen ek dan gegaan het.”


‘n Vriendin het baie las met haar bekkige vierjarige seuntjie in die kerk. Hy lewer luidkeels kommentaar op alles en, ten spyte van kwaai kyke, ernstige vermanings en waarskuwings, kom hy net nie tot bedaring nie. 

Eindelik raak haar geduld op en sy gryp hom en stap met hom oor haar skouer in die paadjie af, deur toe. Toe sy so driftig by die deur uitstap, kyk hy oor haar skouer terug vir die gemeente en sê met ‘n klokhelder stemmetjie: “Bid vir my!”


Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas.
Die eerste een sê: “My pa skryf ‘n paar woorde op ‘n stuk papier, en noem dit ‘n gedig en Dan gee hulle hom sommer R500.”
Die tweede een sê: “Dis nog niks nie. My pa skryf ‘n paar dinge op ‘n stuk papier, en hy noem dit ‘n lied, en Dan gee hulle hom R1000.”
Die derde seuntjie se: “My pa is nog beter. Hy skryf ‘n paar woorde op ‘n stuk papier en noem dit ‘n preek. En Dan vat dit agt manne om al die geld bymekaar te maak!”


Die dominee besoek Israel en kom op ‘n skare af.“Wat gaan hier aan?” vra hy.

“Nee”, sê een ou. “Hier kom nou-nou ‘n trop kamele met kaal meisies op verby.”

“O”, sê die dominee, “Dan wag ek maar – ek het nog nooit ‘n regte kameel gesien nie…”


Die predikant klim op die preekstoel met ‘n klompie papiere in sy hand. 

“Geagte gemeente,” sê hy, “ek het hier drie preke in my hand. Daar is ‘n R5 000-een van 10 minute; ‘n R1 000-een van 40 minute en ‘n R500-preek van twee uur. 

Ons gaan nou eers die kollekte opneem en daarna sal ek aankondig watter preek ek vandag gaan gebruik!”


Die predikant loop een van sy gemeentelede raak wat baie lank laas in die kerk was.

“Hoekom sien ek jou nooit meer in die kerk nie?” vra hy.

“Ek gaan nie meer kerk toe nie.   Die plek sit net vol huigelaars,” antwoord die lidmaat.

Waarop die predikant vriendelik sê: “Maar daar is altyd plek vir nog een!


Die ou van Witbank is in Durbanville en is haastig op pad Waterfront toe. 

Hy sien vir Gatiep op die sypaadjie en vra hom: “Luister man wat is nou die gouste manier om by die Waterfront uit te kom?” 

Gatiep vra “Mineer, loep djy of ry djy?” Die ou sê: “Ek ry.” 

Gatiep sê: “Nei daais die gouste.”


Twee priesters gesels ná die mis agter die kerk in die kerkhof. Hulle bepreek die jongste verwikkelinge op die godsdiensgebied.

“Daar is deesdae so baie veranderinge,” sê die eerste een. “Wat dink jy? Sal priesters dalk ook nog eendag kan trou?”

“Nee, ek dink nie in ons leeftyd nie, maar dalk sal ons kinders kan,” sê die tweede een.


Klein Jannie sit saam sy ouers in die kerk toe daar nagmaal bedien word.

Jannie se ma en pa is baie bekommerd toe Jannie aan sy ma begin ruk om vir haar iets te sê. 

Voor hul nog kon keer skree Jannie hardop uit:  “kyk mamma en pappa, hulle bedien ook shooters hierso!”


Koos ry op en af in die strate van Kaapstad, op soek na parkeerplek. Uiteindelik kyk hy radeloos op, bo-oor Tafelberg, en begin bid. “Here, stuur asseblief vir my ‘n parkeerplek, dan gaan ek van nou af elke Sondag kerk toe en twee keer op Kersdag.” 

Net toe, nie tien meter van Koos af nie, trek ‘n stasiewa met ‘n karavaan uit en los ‘n enorme parkeerplek oop. Koos kyk weer op oor Tafelberg, en sê: “Dis OK dankie, los maar die parkeerplek, ek het sommer self een gekry.”


Jannie: Pa, hoekom is Adam eerste gemaak?
Pa: Om hom ´n kans te gee om ook iets te sê.


 
Sondagskoolonderwyser behandel die tien gebooie en spesifiek “Jy mag nie steel nie” Hy vra die klas: “Wat sou die koekblik in die spens vir jou sê as hy kon praat?” Pietie steek sy hand op en sê: “Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie!”


 
Kry ‘n nuwe kar vir jou gade – dit kan ‘n goeie ruil wees


 

Ooit gewonder hoekom Salomo die wysste man op aarde was?

Omdat hy so baie vroue gehad het om hom raad te gee.

 


Die man kom in die Christelike boekwinkel en vra die assistent waarvoor is die letters WWJD op die pette wat hulle verkoop.
Sy sê toe dit is om jou te help om te weet wat die regte ding is om te doen in ‘n bepaalde situasie, want dit staan vir “What would Jesus do”, waarop die man antwoord: “Jesus sou nie R89,95 vir daardie pet gevra het nie.”

NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.