2 April 2016
Die Here wou vir Moses doomaak?
Die probleem is die besnydenis, wat die teken is van God se verbond met Israel, en nou moet Moses as leier van die verbondsvolk gaan optree. Voordat hy Egipte ingaan moet die saak eers reggemaak word. Daarom stop...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Hy, die Koningskind, word uit 'n vr gebore. Ja, God kies om sy Seun in die wereld te...
Willem Botha In 1948 het 'n boek uitgekom met die titel "1984", geskryf deur George Orwell. Hierdie boek...
Hoe onbetroubaar is my hart nie. Dis selfsugtig. Nee, dis nog erger. Jeremia 17:9 se dit is bedriegliker...
Daar bestaan geen ander geskrewe werk soos dit nie en niks is so omvattend nie. Die Bybel hou...
Toe een van die deelnemers aan Sondagaand se kommentaarprogram op RSG se: 'In Anton se kantoor was daar...
Laat ek eers iets se oor vergifnis. Smedes besryf die verksilende stadiums van vergifnis so: 1. Ek voel...
Hy vra vir die klas of hulle saamstem dat die bottel nou vol is. Ja, hulle stem saam....
John Patrick Shanley se fiktiewe verhoogstuk, Doubt: A Parable, wat met die Pulitzer Prys bekroon is en ook...
Dit is ongeveer 'n driekwart vierkante meter groot as ons dit sou ooprol. Ons brein gebruik die ekwivalent...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Se'n jou seun
In die Ou Testament (veral in Genesis) lees ons dat die pa sy seuns gese'n het. In Genesis word daar…
'Ek wil j Christus h
En uiteraard was die ander gevangenes verstom hieroor. Toe die Gees later die nag die tronkdeure laat oopgaan, kon die…
Josef 'n tipe van Jesus
JOSEFJESUS SEUN VAN JOSEFJosef gaan na Egipte gedurende 'n hongersnood.Jesus gaan na Egipte gedurende 'n tyd van verdrukking.Josef word verwerp…
DIE JOODSE HUWELIKSTELSEL (Deel 3 van 6)
b.Die Toepassing op die Bruid van die MessiasDie toepassing hier is die wegraping van die kerk. (Ek weet daar is…
'n Verskeidenheid verhoudings tussen die twee Testamente
Dit is almal verhoudings wat 'n klein stukkie waarheid beet het, maar eensydig is. Natuurlik is daar profesie in die…
Gierige kerklidmate beroof God van offers
In my kerk is dit beleid dat jy 10% van al jou inkomste na die Here sal bring soos Hy…
Jesus-mens is 'n werkwoord: leer
Een moontlikheid is: LEER. Ja, die werkwoord soos 'bestudeer, daardie ding wat ons op skool doen en gedoen het, en…
Kry die Bybel reg
5. God het aan Abraham opdrag gegee om sy seun te offer. Wat was die seun se naam?6. Wat het…
Vir al die werkende Mas daarbuite
Jy sou dink dit moet makliker raak om 'n werkende Ma te wees, maar nee: al wat verander is die…