28 Junie 2025
Is die hel regtig vir ewig, of sal dit eindig wanneer God die nuwe aarde maak?
Hierdie is 'n baie moeilike en diep vraag, en Christene dink nederig en met deernis daaroor. Die Bybel leer van 'n nuwe hemel en nuwe aarde, en Christene probeer verstaan hoe die hel daarmee saamwerk. Hier is wat...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
1. Luk 23 : 33 - 34 "Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen genoem word,...
Die 24 ouderlinge rondom die troon is die totale, verloste, klaar verheerlikte kerk op aarde, reeds rein gewas...
Kan jy dit glo na 18jaar saam met hulle. Ek weet hulle speel vir tyd sodat 'n mens...
As deel van ons voorgee in die lewe het ons minstens die hulp van ander mense rondom ons...
Joh 1:14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoo'nen ons het sy heerlikheid aanskou,...
2. Paulus se VerklaringDie tweede punt is dat Paulus nie die doop as van lewensbelang beskou het nie....
Voorts het die Here ons tog toegerus met Woord en kennis om ook Sy stem te wees...
Voorverlede week is 'n diens vir leerlinge aan die Horskool 'Bella Vista deur vader Johnathin Pieterse in die...
Hy straf ons nieOns moet onthou dat God volmaak liefdevol is (Efesirs 3:18; 1 Johannes 3:16-18) en volmaak...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
2011 - Oordenking vir die Nuwe Jaar
Wie sal waag om te se ons lewe nie in tye waarin dwase wat ho risiko aannames maak, groot skade…
Meer liefde in die koffiewinkel as in die kerkgebou
Tevergeefs probeer my vriend Jan van der Watt aan hom verduidelik dat dit darem nie die gesindheid van Christus weerspiel…
Kwytgeskeld
Die regter het vir haar gevra: 'Is dit jou man se handskrif en handtekening Sy het bevesetigend geantwoord. Toe se…
Huur jy spasie uit?
Nou vra ek vandag ook die vraag: hoeveel kopspasie huur jy uit, of nog beter gestel, wie of wat laat…
Die klere van die ho priester (Deel 5 van 7)
.Die Tulband was gemaak van fyn wit linne en teen hierdie tyd weet ons dat wit teken is van reinheid…
Vuurwapens en Geloof
Gewapende invallerToe my broer die voorportaal binnekom, is hy onmiddellik gekonfronteer met 'n man wat 'n grootkaliber silwer semi-outomatiese pistool…
'ns of Se manier van lewe
Hiervoor sorg God self!!! Hy gee die Heilige Gees as 'waarborg, wat ook vertaal kan word met 'deposito of 'eerste…
God se Bio is net drie woorde lank
Nee, Hy bied nie tien beskrywings van sy almag, alwetendheid, alomteenwoordigheid of beheer oor die wereld aan as Hy Hom…
Vind herstel en hoop 'n die dood van 'n geliefde
So is mense se eerste reaksie dat dit nie waar kan wees nie. Ek kan nie glo dat dit gebeur…