Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Ons herken alweer nie vir Jesus as Hy kom kuier nie

Ek wonder hoeveel mense beskou plaaslike kerkleiers nog as 'goto people wanneer hulle die Here nodig het? Hoeveel mense sal, indien hulle gevra word om vyf mense op te noem wat vir hulle uitstaan as oortuigde navolgers...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Liefh vir altyd
2 Apr 2016

In die aanloop tot Valentynsdag is die winkels gewoonlik propvol I-love-you-kaartjies, hartjie-koffiebekers, rooi hartsjokolades en rakke vol teddiebere...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Lewensvreugde

Ps 43:4 (Good News)O God; You are the source of my happiness. I will play my harp and sing praise…

2 Apr 2016

'n Kreet om hulp

Die mens is drieledige wese: ons is gees, ons het siel (wat bestaan uit wil, intellek en emosie) en ons…