2 April 2016
TAAL: Gawe Van God Of Afgod
Taalkwessie knaagDat daar 'n kwessie rondom Afrikaans is, is 'n feit. Die histories Afrikaanse universiteite moet ruimte maak vir Afrikaans- sowel as Engelssprekende studente binne die veeltalige konteks van ons land (niks daarmee fout nie). Die Engelsmedium-universiteite word...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die goddelike Duif die Gees van God praat vandag steeds met ons:Soms se Hy: 'Wees geduldig....
Glo my, dis nogal moeilik. As jy kerk toe gaan, verbind jy jou aan 'n groep wat jou...
Thomas is die beeld van alle mense se ongeloof. Jesus het Homself gemanifesteer met die breek van die...
Deur die eeue het die mens die Here al uitgedaag, en met bitter slegte gevolge.Gen 19:24-25: Toe het die...
Die frase 'weergebore kan dalk vreemd klink; hoe kan iemand twee keer gebore word? Dis eintlik 'n voorbeeld...
Ons pa-stories vertel baie van ons lewens. Dit vertel hoe ons grootgeword het, maar ook hoe ons...
En dan word dit dikwels met die woorde van die 2e gebod in verband gebring, naamlik dat God...
Willem Bota Die einde kom! Is jy reg daarvoor? Die einde waarvan ek hier praat, is die einde...
Hoe meer ingelig mens is en hoe gouer mens betrokke raak, hoe gouer voel mens deel van die...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Verenig Gelowiges Regoor Die Wereld
Jy kan 'n verskil maakRifkatu Ephraim Maso, van Nigerie is maar net een vervolgde gelowige wat deur briewe van mede-gelowiges…
Wees gasvry
Charl Bredell'Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want om gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hulle dit…
Die kuns van tevrede wees
In Engelse is daar die mooi woord: Contentment. In Afrikaans vertaal, kan ons se dat die beteken om vervuld te…
Die boeke klop nie
Jy weet mos as jy 'n lening by die bank wil aangaan, wil jy wys hoe ryk jy is en…
Manne van eer
Dit word gewoonlik buite die openbare oog gedoen - stil en onopvallend dien hulle ander deur hulle houding, woorde, dade,…
Wat is 'in tale praat, en gebeur dit nog vandag?
'In tale praat is iets wat mense dikwels nuuskierig maak. Dit kan partykeer vir verwarring of vrae sorg, en selfs…
Die Twilight Saga
Die bonatuurlikheid van Edward raak amper aanvaarbaar, en mens wil graag h die twee moet mekaar vind. Dit is wat…
DIE JOODSE HUWELIKSTELSEL (Deel 5 van 6)
b.Die Toepassing op die Bruid van die MessiasDie toepassing is dat die fees gaan plaasvind op die aarde. Om die…
Die Seun van God
Die Christelike geloof is histories ingebed in 'n bepaalde kulturele konteks met sy eie denkraamwerk. Alleen na mens se dood…