21 Julie 2025
Wanneer begin die erediens?
Die regstreekse preekuitsending begin om 09:00. Jy kan dit op https://www.ngvishoek.co.za se tuisblad vind. Dit is ook beskikbaar op Youtube by https://www.youtube.com/c/ngvishoek. Asook op ons kerk toep.
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ek het in hierdie tyd ontdek dat beproewing 'n se'n kan wees. Hoe absurd dit ookal mag klink!...
Mantashe het baie Christene in die harnas gejaag toe hy eergister op 'n politieke byeenkoms van die...
Pred. 2:17 26 Ek het die lewe gehaat, want alles wat in hierdie wereld gebeur het,...
Ons pa-stories vertel baie van ons lewens. Dit vertel hoe ons grootgeword het, maar ook hoe ons...
7 So het dit gebeur. God het die gewelf gemaak en die waters onder die gewelf geskei van...
Net die Gees van God kan mense se harte regtig verander. Net die Heilige God self kan in...
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die...
Net as Hy ons Herder is, kom ons niks kort nie. Slegs as ons weerlose skape geword het...
Mal 2:16Die Here die God van Israel se Hy haat egskeiding. Egskeiding is niks anders as geweld nie,...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Figuurlike Genesis wen veld in VSA
Daarbenewens het prof. Francis Collins, een van Amerika se beroemdste wetenskaplikes en 'n evangelistiese Christen, hom geskaar by Christene wat…
Bybelse Wereldbeskouing
Kinders van die reformasieMartin Luther het die Reformasie begin deur standpunt in te neem met 95 stellinge oor sake wat…
God se plan vir jou
1. Vind jou roepingOm jou 'roeping te vind beteken nie om die suksesleer te klim nie. Dit behels om uit…
Jesus se geheime tot geluk
Ongelukkig kan ek nie anders as om net kortliks te noem van die verkeerde maniere om na geluk te soek…
Wat is die tweeledige doel van Jesus se Opstanding uit die dood?
Die Opstanding het 'n bepaalde doel in die profesie en in die genade bediening. Kom ons kyk kortliks na beide.1.…
Kinders van Abraham en kinders van die duiwel
8:42 Hulle aanspraak word egter verwerp. As God hulle Vader sou wees, sou hulle dadelik erken het dat Jesus van…
Die rigting wat jy loop
deur Milanie VoslooToe die farao sien dat die storm oor is, het hy maar net voortgegaan met sy sonde ...…
En die aarde draai steeds
'Hoe laat gebeur dit da'n het 'n SMS gelui wat Coetzee teen 15:30 ontvang het.'Jy moet 'n gat gaan grawe…
Opstaan & Saamstaan
Wie is Arno van Niekerk en wat is sy boodskapDr. Arno van Niekerk is 'n senior lektor en ekonoom aan…