2 April 2016
God was hier
Wanneer ek God se storie lees, lees ek iets anders. Ek sien dat God na ons toe kom in Jesus, dat hy saam met ons loop. Dat hy nie ons uitnooi en wag tot ons opdaag nie, maar...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Dit was God wat hier met Moses gepraat het hy moes die Tabernakel bou presies...
Nie net die verhouding met God nie, maar ook die met familie word weer heel dikwels tydens...
Hierdie vraag kom dikwels op, veral in moeilike of onseker tye. Christenskap gee gebalanseerde en hoopvolle antwoorde op...
Met dagbreek Vrydagoggend was die vuur reeds lustig aan die knetter en teen agt dertig, na ontbyt...
Mal 2:16Die Here die God van Israel se Hy haat egskeiding. Egskeiding is niks anders as geweld nie,...
'n Baie belangrike hulpmiddel wat ons graag gebruik om die Bybel beter te verstaan, is dat jy...
Luk 12:37 Gelukkig is daardie diensknegte vir wie die heer wakker sal vind as hy kom. Voorwaar...
Ariana behoort aan die Church of Body Modification, 'n godsdienstige groep wat ligaamsveranderinge aanmoeding.'n Leraar by die kerk,...
Wat altyd my in my inkopie spore laat stop gedurende die seisoen is dat God mens geword het,...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Soms is die wind uit jou seile!
Die vraag is dan: Wat nou? Kap jy terug, val jy aan, retireer jy of hanteer jy dit in stilswye.…
Waarom is party Christene so skynheilig of veroordelend?
Ongelukkig is dit 'n algemene en geldige kritiek wat mense teen Christene het. Baie mense is al seergemaak deur veroordelende…
Waar is die bewyse?
Ek is my hele lewe lank in die Kerk, maar ek het nog nooit sulke dogmatisme en blinde geloof daar…
PASTORALE BRIEF VAN DIE KERKRAAD VAN NG VISHOEK
Na aanleiding van die besluit van die Buitengewone vergadering van die Algemene Sinode van die NG Kerk op 10 November…
Jesus-mense hoor Sy hart aan die kruis
Charl Bredell'My God, my God, waarom het U My verlaat (Matteus 27: 46)Ons is nou in die laaste paar dae…
Slaap
Vir laas beef oor haar lippe 'n fluistering:"Nag, Pappie". Ek merk hoe langsaam hy genaak,wat drome soet werklikhede maakin vaderarms…
Bid iemand ooit vir my?
Die funksie van die hopriester is om vir die volk by God in te tree. In Heb. kom bevestig God…
Die klere van die ho priester(Deel 1 van 'n reeks van 7)
Exo 28:2 En jy moet vir jou broer Aron heilige klere maak, tot eer en tot sieraad.Exo 28:3 Jy moet…
Boer met genade
Dan sal di wat die wil van God gedoen het, Hom vra: 'Here, wanneer het ons U honger gesien en…