Ariana behoort aan die Church of Body Modification, ‘n godsdienstige groep wat ligaamsveranderinge aanmoeding.
‘n Leraar by die kerk, 22-jarige Richard Ivey, III, meen hulle glo baie sterk in die verhouding tussen die liggaam, die brein en die siel. Somtyds kan iets aan die liggaam die siel sterker maak en andersom. Ivey meen iets soos die neusring kan iemand aan hul selfwaarde herinner, iets waarmee Ariana se ma saamstem. Sy ondersteun haar dogter se keuse ten volle. Volgens haar is Ariana as jong kind molesteer en is die neusring vir haar ‘n vatbare en simboliese manier om haar liggaam en selfvertroue terug te neem.
Maar Ariana se skool sien dit nie so nie – sy is summier geskors toe sy by die skool opdaag met die neusring. – CBS
Bron: http://www.jip.co.za/nuus/Neus-tongringe-deel-van-nuwe-kerk