28 Junie 2025
Hoekom moes Jesus aan die kruis sterf?
Op die oog af kan dit vreemd of selfs wreed lyk dat Jesus aan die kruis moes sterf. Hoekom kon God nie net eenvoudig mense vergewe sonder hierdie opoffering nie? Hier is hoekom die kruis so belangrik is...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Alkohol benewel en verdof die brein. Die eerste effek daarvan is die verlaging van 'n mens se...
Antwoord: Prof Jan van der Watt antwoord: Jou argumente is heeltemal reg. Ons moet God en God alleen...
3. Die Sinode aanvaar daarom dat ons as kinders van God nog steeds in 'n geestelike stryd...
Antwoord:Prof Kobus Kok antwoord: Is goeie werke verpligtend vir reddingMyns insiens is die Afrikaanse woordverstaan van 'goeie werke effens...
N tafel soos hierdie stel voor voedsel, rus, gemeenskap en bevrediging. Die brode, 12 in totaal is verteenwoordigend...
Ons lees: Joh 21 : 15 - 19 Toe hulle klaar geeet het, vra Jesus vir Simon Petrus:...
Ps 43:4 (Good News) O God; You are the source of my happiness. I will play my harp and...
Dt is ook nie uit sommer enige bron aangehaal nie, maar uit 'Science, wat deur die 'American Association...
Luk 16:10-13"Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Dien deur 'n profetiese lewe
Tussen al die godsdienstige stemme onderskei die ware profeet God se 'woord. Tegelyk is die profeet ook deegliker as ander…
Leef ons nou in die 'eindtye
Hierdie vraag kom dikwels op, veral in moeilike of onseker tye. Christenskap gee gebalanseerde en hoopvolle antwoorde op hierdie onderwerp.…
Frans Ludeke - God is getrou
'n Nuwe beginDit is vir Frans lekker om vir die eerste keer 'n ander kultuur te leer ken en hy…
Genade, onbeskryflik groot.
In die Ou Testament was dit in 'n sekere sin makliker. Daar het voorskrifte gegeld wat dit duidelik uitgespel het…
God se Vaderskap nie net metafoor
Hy is Vader in die volmaakste sin van die woord, vir elkeen wat in en deur Jesus Christus in Hom…
Daar is slegs EEN GOD wat goed is.
Hy is van altyd af hier en sal altyd wees. Ons kan Hom nie volledig verstaan nie, Hy is meer…
Die NG Kerk se deelname aan protes
Beste kollegas,Die NG Kerk het die afgelope tyd, as lid van die Suid Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) en ander…
Rituele
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die wie eerder as…
Jesus nog altyd Eerste
Om dit net eenvoudig te verduidelik: God Drie-enig bestaan nog altyd, Hy skep die aarde en alles daarmee saam vir…