2 April 2016
God se Vaderskap nie net metafoor
Hy is Vader in die volmaakste sin van die woord, vir elkeen wat in en deur Jesus Christus in Hom glo. Daarom se Christus in Johannes 15:9: 'Wie My sien, sien die Vader. Daarom leer Hy ons...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Aborsie is 'n baie emosionele en moeilike onderwerp. Mense dink verskillend daaroor, en dit kan vinnig emosioneel raak....
Jesus-mense is wedergebore-mense. Dit is mense wat deur die Heilige Gees volgelinge word van die lewende mens, Jesus....
Wel, dit moet ons aanvaar: slegs die Gees van God in elke Jesus-mens kan ou bekende waarhede gebruik...
In die Ou Testament was daar 'n 'afwagting dat vir die volk van die Here 'n Messias sou...
Dobbel in die Bybel: Alhoewel daar 'nrens in die Bybel eksplisiet van dobbel melding gemaak word nie, word...
Hy vergewe ons ons sondes, maar ons moet ander mense ook vergewe. Indien ons ander oor dit wat...
Ons kan nie net kritiseer nie. Wat is die oplossing? Eenvoudig. Ignoreer kerkverband, sinodes, kongresse, kerkrade, raad van...
Dit is 'n vraag wat baie mense vra, en dit maak sin om te wonder hoekom 'n liefdevolle...
Ons mag nie oordeel nieOns, as kinders van God, is nie hier om ander te oordeel nie. Christene...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die groot geskenk van nuwe lewe!
Charl Bredell'In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die…
Elkeen is uniek in diens van God
My gewilde skrywer M. Scott Peck onderskei vier spiritualiteite, wat hy beskryf as: (1) 'chaotic/antisocial, (2) 'formal/institutional, (3) 'skeptic/individual en…
Om te gee sonder om te ...
Die vooraanstaandes was baie eisend om die heel beste sitplekke in te neem by die samekoms van belangrike mense. Daar…
Die Bybel as enigste waarheid
Bybel as die enigste waarheidDie waarheid sluit onwaarheid uit, maar dit beteken nie onverdraagsaamheid nie. As ek sou se die…
'Wyse manne en 'n ster geen mite en geen raaisel nie
Alhoewel baie van die ou apokriewe geskrifte van die Nuwe Testament histories nie juis betroubaar is nie, gee dit tog…
Klim in die kruiwa
Voorts het die Here ons tog toegerus met Woord en kennis om ook Sy stem te wees wanneer Sy kinders…
Elke Jesus-mens se tweede bekering!
En net soos die eerste bekering 'n wilsbesluit van elke mens is, is die tweede bekering letterlik 'n daaglikse wilsbesluit…
Die 'verborge boeke (apokriewe boeke) van die Bybel
Dit is egter 'n feit dat dieOu-Testamentiese apokriewegeweldig baie gesaghebbende inligting bevat wat ons help om die Bybel, en veral…
Het jy al gevra?
Jesus-mense is wedergebore-mense. Dit is mense wat deur die Heilige Gees volgelinge word van die lewende mens, Jesus. Jesus-mense is…