2 April 2016
Geheime vir 'n gelukkige huwelik deur Craig en Amy Groeschel [resensie]
Die Groeschels is 'n paartjie wat in Amerika 'n hele klomp gemeentes bestuur en invloed oor talle mense uitoefen. Craig het ook verskeie topverkoperboeke gepubliseer en bekend geword regoor die wereld.Die egpaar maak hulle harte oop en deel...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
In die laaste paar weke het 'n vurige openbare debat gewoed oor die feit dat Zuma regter Mogoeng...
Dit is ongeveer 'n driekwart vierkante meter groot as ons dit sou ooprol. Ons brein gebruik die ekwivalent...
Dit alles lei my tot die gevolgtrekking: 'f hulle skaam hulle vir die Evangelie 'f hulle glo dat...
Seks buite die huwelik kan dus nooit die wil van God wees nie. Die NT het algemene uitdrukkings...
Onverskillig teenoor onsedelikheidNatuurlik word daar nooit erkenning gegee aan die feit dat die verdraagsaamste konteks nog altyd die...
Die siek humor is onstellendDie grappe en siek humor wat oor hierdie saak vertel word, ontstel my. Ons...
Die bruid is al die Jesus-mense, dus almal wat aan die kerk van Jesus Christus behoort, almal wat...
Presies 'n jaar gelede het die NG Kerk ook met di kwessie gestoei toe een van sy...
Profesie kan soms vreemd of verwarrend voel, maar Christene probeer dit met balans, wysheid en duidelikheid hanteer. Christenskap...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
As jy daardie laaste asemteug uitgeblaas het, wat dan?
Daar kom 'n dag dat ons elkeen ons laaste asemteug sal uitblaas. Dan eindig alles. Of nie! Wat dan? Het…
Respek vir ander Godsdienste? Plig, voorreg of probleem?
Antwoord:Dr Kobus Kok antwoord:Respek vir ander Godsdienste? Plig, voorreg of probleemDie woordjie "respek" verdien aandag en 'n definisie daarvan moet…
Josua verduidelik
Neem 'n tree in geloofNet soos Moses die kinders van Israel deur die Rooisee gelei het, het Josua hulle nou…
Hery en Sonia
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Vind God in die Stilte
Geen verwagtinge nieIn die stilte leer ons dat dit nie altyd vir God nodig is om met ons te praat,…
Robbie Robbish
So het die een oom hom Robbie Robbish begin roem en lustig deelgeneem aan die mishandeling. Op een dag kon…
NG Vishoek se KI Bot: Jou Gereformeerde Geselskapgenoot in 'n Digitale Wereld
In 'n tyd waar mense al hoe meer hul diepste vrae na Google, forums en sosiale media toe bring, het…
'n Verskeidenheid verhoudings tussen die twee Testamente
Dit is almal verhoudings wat 'n klein stukkie waarheid beet het, maar eensydig is. Natuurlik is daar profesie in die…
God se'n dikwels wanneer ons dink Hy snoei
Ons sien hoedat blare van bome se takke afval, hoe bladwisselende struike verdor en grasvelde vaal word. Ons liggame voel…