2 April 2016
Bid Meer, Praat Minder
'n Sagte plekkie vir IsraelOom Angus was twee keer verlede jaar na Israel een keer om die Loofhuttefees by te woon en een keer op die 'God TV -toer. Hy het 'n sagte plekkie vir Israel 'wat 'n...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Die volgende tabel gee die Hebreeuse letters en hulle betekenisse. (Onthou dat Hebreeus gelees word van regs...
Die regter het vir haar gevra: 'Is dit jou man se handskrif en handtekening Sy het bevesetigend geantwoord....
Kort 'n die sendeling se dood, het 'n ander groep sendelinge by die volk opgedaag. Met behulp van...
Wat behoort ek dan 'raak te leese? in die Bybel? Wie God in die lewe van die mense...
Gestuurdes (Luk 10:1-20) Jesus Self stuur mense uit in sy Naam. Die 70 (of dalk 72) gestuurdes verteenwoordig...
Ek is sprakeloos en help sowaar die man in sy kwaad! (dalk moes ek eerder vir hom...
Bill Heybels in Christians In The Marketplace. Victor Books (1996) voeg dan by dat jy moet onthou dat...
Welvaart maak geloof oorbodig Materialisme het 'n ander effek. 'n Land soos Suid-Korea het vir meer as 70...
Ds Nelis Janse van Rensburg (addisionele lid). Nelis is gemeenteleraar in Welgemoed in die Wes-en-Suid-Kaapland Sinode en...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Rituele
Die beoefening van rituele is 'n viering van gesinswees. Van dinge saam doen. Die fokus in die wie eerder as…
Christene laat die oordeel aan God oor
Toe die rolprent oor Jesus in Amerika gemaak is waarin Hy seks met Maria Magdalena sou h, met haar getrou…
Voetspore Maart 2011
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
2012 Uitreik te Sutherland onderhoudbedieningbenodighede
Kerk1. 20 liter wit PVA 'exterior verf2. 5 liter wit onderlaag3. Swart stoepverf4. Growwe Skuurpapier 80 'grid (4 rolle)5. Water…
Waarseery
In Nahum 3:4 word verwys na Nineve met haar towerkunste wat nasies met haar towerkunstevernietig.Eksodus 7:11 verwys na die Farao…
Belangrikste
Hy vra vir die klas of hulle saamstem dat die bottel nou vol is. Ja, hulle stem saam. Hy neem…
Quo vadis - Waarheen Gaan SA
Elsa MeyerTe veel Suid-Afrikaners is teleurgesteld in beide die staat en die kerk. Gebeure in ons land lei tot kommer…
Casper en Christenskap
Christene moet leer dink' - viesDe Vries2010/11/03 07:46:26 AMKaapstad. Die komediant Casper de Vries is woedend vir 'vrot Christene wat…
Kan Christene Mediteer?
Die verskil tussen die heidense gebruike en die Christelike meditasie is dat die Christen nie dieselfde fisiese bewegings en posture…