2 April 2016
Maak jy God deel van die hoogtepunt tye?
Tydens die episode waaraan John deelgeneem het, het hy die eerste deelnemer geword om tot en met die $500,000 merk te vorder sonder om enige van sy lewenslyne te gebruik. Hy het een vraag oorgehad om die $1...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ons het Iemand nodig wat hierdie kloof van die anderkant af kan oorbrug. Iemand moet vanaf daar af...
In 'n stadium het hy bo-op my gesit en probeer om my oog uit te steek. Ek...
Elke nou en dan het een van die kinders hardop giggel van opgewondenheid terwyl hulle onder mekaar gesels...
Ek het my kinders so 'n rukkie gelede gevat om te gaan ysskaats vir ontspanning en pret. Maar...
Wanneer ons na die hek kyk is daar een ding wat ons opval. Daar was net een hek,...
Veral 'n kind met 'n naam waarmee gespot kon word moes baie seker maak dat sy nommer nie...
Hierdie vraag kom dikwels op wanneer ons iemand verloor het wat ons baie liefhet. Die Bybel se nie...
Ons almal ervaar die druk van die sogenaam-de 'rat race. Net wanneer jy dink dat jy besig is...
DEMOGRAFIE HOE LYK ONSGeografies gesproke is Vishoek die buurdorp van Simonstad en die tweede laaste kusdorp op...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
God rig 'n bevryder op
Rigters 3:12-30Die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd is in die o van die Here en Hy het koning Eglon…
Stiltetyd / gebed 'n Nommer 1 Nuwejaarsvoorneme
As mammabydiehuis kon ek 'n uur lank stiltetyd hou nadat man en ouer kinders weg is werk en skool toe.…
Maak mooi, die Bruidegom kom!
Drie doen-dinge vir Jesus-mense om te verinnig in jou geloofsverhouding met God in jou.Hoekom myself mooi maak? Want:Die Lam van…
Die mens: liggaam en siel? Of ore?
Maar van die begin af is daar twee middele wat prominent is: Hy verskyn en Hy praat. Mense reageer dus…
Steek daardie generasiegapings oor
Terwyl eersgenoemdes ruim tyd spandeer op selfone en epos, spandeer diei-generasiemeer tyd op SMS'e as aan telefoongesprekke. Ook verkies hulle…
ALEKSANDER DIE GROTE - 'N JONGMAN MET 'N DROOM
Aleksandrihet baie gou die middelpunt van geleerdheid, die handel en Griekse kultuur geword. Sewentig nuwe Griekse stede en baie handelsposte…
Impak gebeur altyd buite my geestelike geriefsones
Die Here se GROOTSTE skatte is diep in die saailande van Sy koninkryk versteek. Dit is juis daar in die…
Wanhoop
Die apostel Paulus se roete is veel beter. Hy begin altyd in God se skatkamers as hy die lewe in…
Persoonlik op reis saam met Job: Is swaarkry die gevolg van sonde?
Charl Bredell'Kan 'n mens ooit onskuldig wees in die o van God ... (Job 4:17a)Ons ontdek, saam met Job, sekere…