2 April 2016
Blatante eerlikheid
Ek is sprakeloos en help sowaar die man in sy kwaad! (dalk moes ek eerder vir hom 'n krat melk gekoop het...) Die man het nie doekies omgedraai nie, hy was blatant eerlik oor sy behoefte. Dit...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ouers moet onthou dat volwasse kinders kan steeds verander. Dit gebeur baie keer dat kinders wegdryf van die...
Milanie Vosloo Opregte gelowiges sal nie meer na 'n spesiale plek hoef te gaan om die Vader daar...
Hierdie kledingstuk het die hele liggaam bedek en wys ons op die algehele reinheid en heiligheid wat...
Ge'nstitusionaliseerde ideesHierdie gedagtes word dan deel van 'n samelewing se wette, politiek, sosiale en ekonomiese strukture voordat dit...
Dit lyk so met die eerste oogopslag 'n sterk argument ten gunste van selfliefde en 'n uitbalanseringsetiek. Sommige...
Ons word so gedryf en gekondisioneer om "onsself te verbeter" dat ons selde stilstaan om te waardeer wat...
Hy het dit tasbaar vir die NG Kerk kom wys toe hy die vergadering van die Algemene...
* Saamwoon: Oor buite-egtelike saamwoonverhoudings gaan die NG Kerk gevra word om 'n betreklik behoudende standpunt in te...
In die lewe kry mens verskillende tipe situasies:- "Royal Flush" gesinne. Vyf kaarte van dieselfde dek in 'n...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Hoe om... liefde aan 'n Alzheimer-lyer te betoon
'Ek het vir haar 'n pop gekoop. Sy en die pop is nou onafskeidbaar.Hoe gereeld gaan sy kuier?'Minstens een keer…
Bid iemand ooit vir my?
Die funksie van die hopriester is om vir die volk by God in te tree. In Heb. kom bevestig God…
Die enigste pad na die ware God
Jesus Christus is ook die enigste waarheid ten opsigte van verlossing. Hy onderskei alle Christene se ware God van al…
In die begin het God
'Volgens my reikhalsende verwagting en hoopVolgens die Bybel is hoop 'n reikhalsende verwagting en 'n blye en sekere vooruitsig (Fil.…
Hardloop, Forrest en kie... maar hardloop reg!
a. Hardloop na die Here toe!Atlete hardloop altyd met hulle oog gevestig op die wenpaal. Ons moet dit ook doen…
Hoekom glo Christene dat Jesus die enigste pad na God is?
Die idee dat Jesus die enigste pad na God is, gaan nie daaroor om mense uit te sluit nie. Christene…
Soenlustige boef beroof groep vroue op kerkkamp
Me. Claire Brown (22) het vertel sy en haar vyf kamermaats was Donderdagnag vas aan die slaap toe die booswig…
Dominee op stresverlof na herrie oor duiwels
Pelser het buite die gemeente 'n ho profiel as sanger, radio-omroeper, TV-aanbieder en leier van die Nuwe Hart-stigting.Sedert die storm…
Wat Vervolgde Christene Wil He Jy Moet Weet
Toegewy aan ChristusDie Ripkens het onderhoude met ongeveer 600 vervolgde Christene uit 72 lande gevoer. Hierdie gelowiges was baie dapper…