2 April 2016
Meester, gee U nie om nie?
Berug vir skielike stormsDie See van Galilea is onder seevlak, in die skeurvallei van die Jordaanrivier gele, waar dit deur bergreekse omring word. Hierdie see is berug vir storms wat vinnig opsteek, dit kan die een oomblik...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Ek praat van keuses soos of jy skelmpies sonde op die internet sal afloer wanneer niemand jou sien nie;...
Daar mag lande of streke wees waar daar nie huidiglik oorlog gevoer en geveg word nie, maar...
Ons kan nie net kritiseer nie. Wat is die oplossing? Eenvoudig. Ignoreer kerkverband, sinodes, kongresse, kerkrade, raad van...
Dit het prof Adrio K'nig, gesaghebbende sistematiese teoloog en vir veertig jaar dosent by Unisa, genoodsaak om...
Antwoord: Prof. Pieter Verster antwoord: 1. Daar is talle verwysings in die Bybel dat God genadig en barmhartig...
As mammabydiehuis kon ek 'n uur lank stiltetyd hou nadat man en ouer kinders weg is werk en...
Hierdie vraag kom dikwels uit die liefdevolle band wat mense met hulle troeteldiere en ander diere het. Al...
Sirenius het gehoor hoe die mense van Jesus praat. Hulle het goed gese soos: 'Oeee, hierdie nuwe...
Is daar verskillende grade van woede? Ons moet besef dat die woord 'woede 'n wye verskeidenheid van emosies...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Wanneer begin die erediens?
Die regstreekse preekuitsending begin om 09:00. Jy kan dit ophttps://www.ngvishoek.co.zase tuisblad vind. Dit is ook beskikbaar op Youtube byhttps://www.youtube.com/c/ngvishoek. Asook…
Om God te vra vir hulp
Di keer het die dokter, tydens 'n lang ondersoek van my oor, met sy mikroskoop tot teenaan my oordrom gekyk.…
Herskryf die bybel vir 'n nuwe werld
Die boek se naam hoort eerder te lees 'Mense se begrip van die oorsprong van die skepping en sy rol…
Is daar vandag nog steeds wonderbaarlike gawes van die Gees?
In die boek van Handelinge en die Nuwe Testament briewe sien ons dat die oorgrote meerderheid van wonderwerke deur die…
'Ek vergewe jou!
Help met my grootste probleem: sonde.Eerste prys vir elkeen van ons: gratis verlossing.Redding op slegs EEN manier: Jesus.Oorwinning behels die…
Sewe keer misgesteek
In 'n stadium het hy bo-op my gesit en probeer om my oog uit te steek. Ek kon voel hoe…
Die gemeente
DEMOGRAFIE HOE LYK ONSGeografies gesproke is Vishoek die buurdorp van Simonstad en die tweede laaste kusdorp op pad na Kaappunt.…
Abel du Plessis
Deur God se genade is ons bevoorreg om in die vallei te kan woon, naby aan die see en die…
Die avontuur van lewensmaats
Ons nooi Jesus binne ons vriendskap in. 'n Wyse oom het vir ons geleer dat 'n huwelik soos 'n driehoek…