Abel du Plessis

Deur God se genade is ons bevoorreg om in die vallei te kan woon, naby aan die see en die veld. Ons het in die NG Kerk Vishoek ‘n geestelike tuiste gevind, met leiers wie se visie resoneer met dit waarin ons glo. 

NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.