Artikels

Uitgeligte Artikel

2 April 2016

Ken die wondere van die hemelse Christus

'Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prys gegee het en as verwerplik beskou, om Christus as wins te verkryen in...

Lees uitgeligte artikel
Lees & Ontdek

Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring

Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.

Lukrake artikels vir jou gekies. Nuusbriewe word uitgesluit.
Artikel Sy bly my sussie
2 Apr 2016

Dalk het hulle 'n 'onderonsie gehad oor iets. Of iemand. Ek het hierdie suspicious feeling dat wanneer die hoofrolle...

Lees artikel
Vars Inhoud

Nuutste Artikels

Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.

2 Apr 2016

Skep moed

Anders as die geval van die psalmdigter het Jesus nie toe vir God gevra om Hom die wreedheid van die…