2 April 2016
Hoe om vir God te gee wat Hy soek
En as deel van God se ewige volmaakte plan vir elkeen van ons, ontvang elke uitverkorene wat glo die hemelse rykdom van God. Die omvang en die waarde van hierdie God-gegewe rykdom is onberekenbaar tydens ons aardse reis....
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Poging om godsdiensvryheid in te perkDie raad het Josua Generation aangekla weens die kerk se lering, 'Spaar die...
Dit is egter 'n feit dat die Ou-Testamentiese apokriewe geweldig baie gesaghebbende inligting bevat wat ons help...
Toe glip my herinneringe vir 'n oomblik selfs by tant Emsie verby tot by Aristofanes doer in die...
Die boodskap dat sy pa na hom soek en nie sal moed opgee totdat hy gevind is nie!...
Besigwees word bepaal deur ons siening van tyd. Vir die meeste van ons is tyd geld. Daarom is...
Vandag dink ek tyd het ons ingehaal hoe meer tegnologie ontwikkel word om vir ons meer tyd...
Terwyl dinge steeds hooploos is, dink hy terug aan die verloop van sy lewe. Hy dink aan die...
AGTERGROND Die antieke gebruik van Lectio Divina is 'n manier van Bybellees en omgaan met die Heilige...
Waar hierdie dinge teenwoordig is, kan dit nie anders nie as om die samewerking te versteur. Maar Paulus...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
'Kerklose burgers vry 'n eerliker
In die ou Suid-Afrika het jy mos saam met jou matrieksertifikaat en getuigskrif van die skoolhoof ook een van die…
Uiteindelik! Lig en lewe vir die mens!
'In Hom was daar lewe... Jesus is soos elkeen van ons as mens gebore. Hy moes mens word soos ons,…
Ware vergifnis
Hy vergewe ons ons sondes, maar ons moet ander mense ook vergewe. Indien ons ander oor dit wat hulle ons…
Tutu en die gesmeek van die lydendes
Hulle het kort na Mandela se tyd al begin vergeet.Maar dit is 'n ou geneigdheid om te vergeet. Dit begin…
Wanneer begin die erediens?
Die regstreekse preekuitsending begin om 09:00. Jy kan dit ophttps://www.ngvishoek.co.zase tuisblad vind. Dit is ook beskikbaar op Youtube byhttps://www.youtube.com/c/ngvishoek. Asook…
Vrugte van jou geloof
NGVishoek: Ds. ( dominee ) Martin Barnard.
Hoort ongelowige predikante in 'n Christelike kerk?
Dit is verstaanbaar dat ongelowige predikante die 'kry-my-jammer -kaart speel om hulle gemaksone te probeer beveilig, maar dit is verstommend…
Gekruisig oor hoe Hy eet ...
Maaltye het in die eerste eeu van die Christelike era mense se status duidelik afgebaken. Vrae soos wie die ereplekke…
MANNEKAMP, 25 27 FEBRUARIE 2011
Die skrywer Christiaan Bakkes, wat al etlike safari's in Afrika gelei het, se: "Elke ou agter op my Land Rover…