2 April 2016
Geluk
Geluk wat nie uit jou hart kom nie, is tydelik. Dis papierdun. Dis wisselvallig. Soek en vind jou geluk elke dag in jou verhouding met die Here. Sy teenwoordigheid is nie van jou omstandighede afhanklik nie; ook nie...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
'Volgens my reikhalsende verwagting en hoop Volgens die Bybel is hoop 'n reikhalsende verwagting en 'n blye...
Byvoorbeeld: Op die webwerf van die NG Kerk (www.ngkerk.org.za) kan lesers op 'Algemene Sinode klik en dan 'Verklarings/Standpunte...
Barna noted that some of the critical assumptions of many preachers and Bible teachers is inaccurate. 'The problem...
Dit is op hierdie dae wat ons vrouens gewoonlik 'n bietjie ekstra moeite met onsself doen. Jy...
Mantashe het baie Christene in die harnas gejaag toe hy eergister op 'n politieke byeenkoms van die...
Neem 'n tree in geloofNet soos Moses die kinders van Israel deur die Rooisee gelei het, het Josua...
2. EksodusIn Eksodus 12 kan die skaduwee van Christus gesien word tydens die instelling van Pasga of die...
Maar genadiglik het ek aanhou soek na antwoorde, ek wou al hoe beter verstaan wat dit is om...
Danil 7:13 en Sagaria 12:10 word gekombineer deur die skrywer om die triomferende verskyning van Christus en die...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Die Hebreeuse letters (Deel 4 van 4)
Die volgende tabel gee die Hebreeuse letters en hulle betekenisse. (Onthou dat Hebreeus gelees word van regs na links.)Kom ons…
Hy wl saam met jou gaan!
Hy wag aset ware in sy liefdevolle goedheid dat ons na Hom sal roep en weer na Hom sal terugkeer.…
God heers steeds!
Die sewende trompet kondig aan dat God, wat nog altyd as koning geheers het, nou deur een en almal as…
Kerke tussen 2 uiterstes
Dis natuurlik nie vreemd nie dat sedert 1994 verskeie hooggeplaastes in die politiek soos oudpres. Thabo Mbeki en kabinetslede hier…
Suiwering van die Suurdeeg
Die Sanhedrin was verantwoordelik om die Paaslam te ondersoek vir tot 74 gebreke en as hulle nie gebreke gekry het…
'Verander bo, maar los ons uit
Jordaan is onder die indruk van die probleem dat die kerk nie op ???n sinvolle manier met hierdie twyfelende en…
Mombergs
Jannie is gebore in Stellenbosch ( 27 Julie 1938) aan Paul Roos Gimnasium gematrkuleer en die BA graad by Stellenbosch…
Koffie saam met Jesus
Dalk voel jy ook soos ek oor mense. Miskien voel jy ewe skuldig as ekke omdat party mense jou suurstof…
Is dit verkeerd om te drink?
Christene word beveel om dronkenskap te vermy (Efesirs 5:18). Die Bybel veroordeel dronkenskap en sy effekte (Spreuke 23:29-35). Christene word…