2 April 2016
Oop koppe = nuwe vrae!
Dit is jammer dat daar tussen ons kinderdae en ons volwasse lewe soms 'n stuk verlies plaasvind 'n verlies aan kreatiwiteit, leergierigheid en waagmoed. Baie volwassenes is die slagoffers van verstandelike artritis. Hulle groei net so...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Terwyl die orkes speel, het ons ons altyd verkyk aan die ou mense wat wals en kruiwa stoot....
Kom ons dink aan 'n paar voorbeelde van slegte gewoontes: Slegte gewoonte: Hoekom: Wie word be'nvloed: Vloek...
b. Die Toepassing op die Bruid van die Messias Die toepassing hier is die wegraping van die kerk....
Dalk voel jy ook soos ek oor mense. Miskien voel jy ewe skuldig as ekke omdat party...
Ongetwyfeld vind selfverliefdheid op doelbewuste en subtiele maniere uitdrukking op Facebook of Twitter. Facebook word veels te...
DIE FEITE (aangehaal uit: JY KAN 'N VERSKIL MAAK: Stephan Joubert, CUM BOEKE, 2014): Volgens 'n artikel deur...
Die prentjie wat by 'n mens opkom wanneer mens hiervan in die Bybel lees is gewoonlik 'n di...
Dit is die vriendskap wat onder ongunstige omstandighede voortduur wat eg is. Jesus kies vriendskap om die...
Desperate worsteling Natuurlik begin genesing met belydenis aan God en om tyd in Sy teenwoordigheid te bestee. Tog...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Swak keuses wat jou naam skade doen
Jesus eet by 'n Fariser se huis en 'n vrou met 'n reputasie daag ook daar op. Die mense van…
Wat se die Bybel oor dinosourusse? (Waar pas dinosourusse in die Bybelse storie?)
Die Bybel noem nie spesifiek dinosourusse by naam nie, want die woord "dinosourus" is eers in die 1800 s uitgevind,…
Hoe maak ek my kinders groot?
Daar is veral twee gevare wat hierdie normale ontwikkeling van kinders negatief be'nvloed:Oorbeskerming: alles word vir die kind gedoen en…
A2J Uitreik na Sutherland
Die span het die koue winters in Fraserburg so geniet, dat hulle besluit het om hierdie jaar na Sutherland te…
Gebed laat God groter word
Ware gebed laat my by die dag kleiner krimp sodat ek al hoe meer begin opkyk na God. Hierdie kleinerword…
Tik Tak
Die punt is dat ons altyd teen presies die regte spoed moet leef om dit te doen waarvoor ons in…
Europa Se Vyandigheid Teenoor Die Christendom
Vernietiging en pessimismeDie Eerste Wereldoorlog het Europa egter vernietig. 'n Hele generasie jongmans het in di wreedaardige loopgraafoorlogvoering gesterf. 1914…
Hoe Moet Ons Hulle Eer?
Dit sou soveel makliker gewees het as God net van ons verwag het om ons ouers te eer as hulle…
Kerkloos beteken nie minder gelowiges
Ek loof die kerke vir hul deursigtigheid oor hul getallesituasie, maar is ongemaklik met die eensydige fokus in die artikel.…