28 Junie 2025
Hoe moet Christene profesie vandag verstaan en hanteer?
Profesie kan soms vreemd of verwarrend voel, maar Christene probeer dit met balans, wysheid en duidelikheid hanteer. Christenskap help gelowiges om profesie prakties en Bybels te verstaan. Hier is hoe: Wat is profesie? In Christenskap beteken profesie...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Gee Jesus die volle kans om jou vol te maak met sy waarheid: Hy ht mens geword;...
As die Onderhouer, sien God gedurig na ons lewens om (Ps 104:10-32). Hy is lewe (Joh 14:6) en...
Die span het die koue winters in Fraserburg so geniet, dat hulle besluit het om hierdie jaar...
Stephan Joubert Die probleem met ons is dat ons grootword. Nog erger, ons word volwasse (dalk eerder...
Daar is ander weg. Sluit aan by God se weerstandsbeweging. Maak optimisme jou 'default setting. Optimisme is...
'Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan...
Jy hoef NIE God se guns te soek NIE, Hy bederf jou met al sy goedheid onvoorwaardelik, omdat...
Bill Heybels in Christians In The Marketplace. Victor Books (1996) voeg dan by dat jy moet onthou dat...
Die daling van meer as 20 000 lidmate in een jaar word nog nie heeltemal in die strukture...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
Word mense engele wanneer hulle sterf?
Baie mense vra hierdie vraag, en dit is verstaanbaar. Volgens Christenskap word mense nie engele wanneer hulle doodgaan nie. Die…
'n Reis deur die Bybel
Ek wil graag 'n paar vergelykings tref en jou nooi om te identifiseer watter tipe Bybelleser jy is.Sommige van ons…
Gelukkig! Want jy honger en dors na wat reg is
Di nommer EEN dors: om reg met God te wees. Elke Jesus-mens se diepste behoefte is om te weet dat…
Wat se God oor die bestaan van die hemel en die hel?
Se nou hulle het nie die evangelieboodskap gehoor nie? Sal mense 'n die dood weer 'n kans kry om die…
Geestelike volwassenheid
Meet jou geestelike groeiIn Amerika is 'n ondersoek met 11 000 vraelyste aan sewe verskillende gemeentes geloods om te bepaal…
Gelukkig met 'n rein hart
Die ervaring van ons eie onrein hart, maak dat ons bang is vir God. Ons eie tekortkominge laat ons gedurig…
Menseregte Kommisie kla Kerk aan
Poging om godsdiensvryheid in te perkDie raad het Josua Generation aangekla weens die kerk se lering, 'Spaar die roede, bederf…
Geloof soos Julio Diaz
Die aanvaller was oorbluf. Hy wou weet hoekom Julio sy jas vir hom aanbied."Wel as jy bereid is om jou…
Aborsieverslag - Algemene Sindode 2023
VORDERINGSVERSLAG / STUDIESTUK'n Studiestuk/Vorderingsverslag is nie 'n amptelike standpunt nie, maar dien ter insae en verheldering van 'n saak met…