2 April 2016
Sinodenuus 3
DIVERSITEIT EN GESLAGSGELYKHEID Dit is baie erg om onder andere te moet hoor: Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van geweld op vroue in die wereld. Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van verkragting in die wereld. Seksuele geweld impakteer...
Artikels wat geloof, hoop en wysheid nader bring
Verken onlangse skrywes, soek volgens tema, of laat ons vir jou iets betekenisvol uitlig. Alles hier is netjies gegroepeer sodat die Artikels-blad voel soos deel van die nuwe tema, nie soos los kortkodes nie.
Dieselfde opdrag word in Levitikus 19:33-34 herhaal. Trouens, sulke mense moet behandel word asof hulle gebore Israeliete is....
Dit word gewoonlik buite die openbare oog gedoen - stil en onopvallend dien hulle ander deur hulle houding,...
Verkies of aangestelDie Soennie-tak van Islam bepaal dat die kalief deur Moslems, of deur hulle verteenwoordigers, verkies moet...
Ander predikante en teolo is egter gekant teen die instelling van 'n bekeringsdoop omdat hulle meen dit sal...
Dit is 'n belangrike en sensitiewe vraag wat baie mense vra. Christene dink hieroor met sorg en respek,...
Die 'Nuwe EraVerskeie skrywers het oor die Nuwe Era begin skryf. Later is dit gepopulariseer deur liedjies wat...
Wie is hierdie ManDie verbysterde Jode en Fariseers het Jesus gevra: 'Wie is Jy (Joh 8:25). Die...
Vir my lyk dit taamlik belangrik om altyd God se liefde vir my voor op te stel....
Sulke gedaan-voel-tye slaan ons heel dikwels na 'n ontstellend emosionele of fisieke harde tyd wanneer die lewe, gebeure...
Nuutste Artikels
Blaai deur die mees onlangse artikels uit ons gemeente se publikasies.
'Laaste Dae' is Hier - Israel Nou Omring Deur Vyande
'n Wereldwye politieke storm teen Israel is ook in die VN aan die opbou. Die Palestynse regering het die VN…
Een-Saam
Die gemene delers in hierdie leegte is identiteit en self-waarde (dignity).Met wie is die EEN-saamHenry Nouwen het geglo, na aanleiding…
'n Studie van die ordinansie van die doop (2#4)
Terwyl dit waar is dat die woord baptizo wel gebruik kan word in sekondre sin, is die probleem met hierdie…
God se oop koninkryk
By ons klein kindertjies kan ons baie leer oor hoe hulle onvoorwaardelik maats maak. Hulle speel so maklik met mekaar…
Was Jesus volkome mens voor sy doop?
Antwoord:Jesus se doop speel 'n belangrike rol in sy lewe. Dit dui die beginpunt van sy openbare bediening aan en…
Wat Vervolgde Christene Wil He Jy Moet Weet
Toegewy aan ChristusDie Ripkens het onderhoude met ongeveer 600 vervolgde Christene uit 72 lande gevoer. Hierdie gelowiges was baie dapper…
My God my God, waarom het U my verlaat?
Moet dit asseblief nie ligtelik opneem nie. Wat hier gebeur is meer as wat woorde kan beskryf. Ons moet almal…
Zuma skok kerke
Mnr. Mac Maharaj, Zuma se woordvoerder, het gese Zuma se opmerkings is verkeerd ge'nterpreteer en aangehaal.Maharaj het gese die president…
Hoe lyk die hel?
Om oor die hel te praat kan ongemaklik voel. Die Bybel leer duidelik en ernstig hieroor, omdat dit belangrik is.…